Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Beslis die 'hoofstad' van die Hantam Karoo."

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Dorpie is baie skoon en netjies."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Baie mooi dorp, goed versorg en skoon met vriendelike mense. Pragtige omgewing, maar ver om te ry."

De Aar, Northern Cape

Potties Guesthouse

"Racism is a very big deal in De Aar."

Calvinia, Northern Cape

Kleinplasie Gastehuis

"Calvinia is diep in die Hantam Karoo en daarom 'n klein dorpie met ten minste die basiese geriewe. Ek het nog nie veel tyd hier spandeer nie maar die mense is darem vriendelik en die petrol stasies in goeie werkende toestand."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"Baie oulike plekkie. Lekker geslaap en geëet."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Klein pragtige dorpie!"

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Guesthouse

"Was 'n vriendelike en aangename dorpie. Sal beslis weer gaan draai daar. Ons het goeie herinneringe van Hopetown saam huistoe gebring. "

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Afstand vanaf Kaapstad kan met 'n matige spoed met gerief bereik word."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Pragtige en netjiese historiese dorpie met gasvrye mense."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"As jy op reis is en ontbyt wil eet of biltong wil koop moet jy hier stop. Nie noodwendig iets by Strydenburg of Hopetown nie."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Noord-Kaap word heeltemal onderskat."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Dis 'n gerieflike stop halfpad tussen die Kaap en Pretoria."

Belgravia, Northern Cape

Executive Self-catering Units

"Dit is 'n redelike stil woonbuurt en dit is ook netjies in vergelyking met sekere woonbuurte wat ons in Kimberley gesien is. Nice."

Colesberg, Northern Cape

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Die OK-minimark is fantasties - skoon en rakke vol vars produkte. Personeel vriendelik en behulpsaam. Die Plattelander Restaurant kan verseker aanbeveel word vir heerlike etes en warm atmosfeer. Die dorp is skoon en sommer pragtig."

Kuruman, Northern Cape

Safari Travelodge

"Ons het verneem dat Kuruman nie meer veilig soos 'n tipiese klein dorpie is nie. Dis baie jammer dat dit verander het."

Die Rand, Northern Cape

Stiltevrede

"Slegs vir oornag."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Augrabies is 'n fantastiese bestemming, en vir die natuurliefhebber is dit 'n moet!"

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Sal baie graag langer hier wou vertoef! "

Keimoes, Northern Cape

Kokerboom Lodge

"Klein dorpie, maar vriendelike mense."

Kuruman, Northern Cape

Azalea Guest House

"Kuruman self het baie opknapping nodig. Die Moffat Museum is pragtig, atmosferies, en ongelooflik histories. Onlangs gerestoureer. Definitief die moeite werd om dit te besoek. Daar is 'n probleem van diefstal in Kuruman, so wees maar bewus van jou omgewing. Die nuwe Checkers Mall is aangenaam om te besoek."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"Ek en my vrou het die aand by die restaurant: "Die Krip" gaan eet. Ek was teleurgesteld om in die middel van die Karoo 'n skaapnekvleisdis te bestel en nie die Karooskaap te kon proe nie. My vrou se T-been steak was heerlik sag en presies gaargemaak soos sy dit wou hê."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Oranjerivier is enig in sy soort in RSA. Geniet dit orals langs rivier. Kalahari ook uniek. Weer goed. Kan somer, winter en lentevakansie daar geniet."

Rhodesdene, Northern Cape

Dankie Pa Guest House

"Keep up the good work team. "

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Hier vind jy jouself weer!"

Springbok, Northern Cape

Kliprand Guesthouse

"Ons het baie lekker geëet by die Tauren Steakhouse in die dorp."

Page
Page 245 - Showing 7321 to 7350
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers