Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"There really isn't much to do in Colesberg, a visit to the Horse and Mill is an experience and local babotie is a must!"

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Dorp is mooi skoon en stil. Hou dit so."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Colesberg has a few things more on offer than just a sleepover or place to have breakfast on your holiday trip. Do treat yourself by turning off into town and visit a few coffee shops and personal, friendly treatment like South African art, and even vetkoek or koeksisters."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Ons ouers het vir nagenoeg 45 jaar daar gewoon en is daar begrawe. Dis vir ons 'n baie spesiale dorp met baie spesiale mense en wanneer ons in Suid-Afrika kom, gaan ons vir 'n dag of wat daar aan."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Safe and secure place, close to all the malls."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie lekker kos en vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"I've never stayed in the actual town and have to say, the Guinea Fowl is located in a charming part of the town. Cute little coffee shops, renovated Victorians, quite delightful. "

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg is 'n stil plekkie en is eintlik maar net 'n oornagplek. As enigiemand iets wil eet terwyl hulle daar is of net oornag, gaan eet by die Plattelander!"

Barkly-Wes, Noord-Kaap

Die Olyfhuis

"'n Goeie oornagbestemming. "

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Ideaal om oor te slaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Lieflike dorpie met baie geskiedkundige plekkies om te besoek."

New Park, Noord-Kaap

Komrus

"Nice and quiet area and close to all the shops. Unfortunately we didn't have time to do more driving around, but will definitely stay there again when I go to Kimberley."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuru-Kuru Guest House

"Oor die algemeen 'n slordige dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Ons is mal oor Colesberg, 'n klein, vriendelike dorpie met mooi straatjies en pragtige geboue! "

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Sou graag meer inligting t.o.v. die kopermyn wou sien asook die padtekens daarvoor. Heerlik vakansie gehou en dit baie geniet. Mense is baie gasvry en vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Wel die beste oornagplek tussen JHB en Kaapstad!"

Marchand, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met baie vriendelike mense."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Die dorpie het my verras want die 1x winkeltjie het eintlik meer as wat nodig is om aan die lewe te bly. Die gemeenskap is baie vriendelik. Die stilte was heerlik. Die pad daarheen is plek plek bietjie kwaai uitgery en erg sinkplaat so ek sou 'n SUV eerder as 'n gewone motor aanbeveel."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Het baie lekker gekuier by die Horse & Mill - kos was lekker en die personeel baie vriendelik!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth is een van die Weskus dorpies wat 'n besoek werd is vir 'n toeris."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth is een van daai tipiese Weskus-dorpies aan die see en 'n nie net 'n aangename ondervinding om daardeur te reis nie maar ook 'n heerlike oornagplekkie."

Springbok, Noord-Kaap

The Olive Tree Guest House

"Aangename klein dorpie. Beslis 'n goeie plek om te oornag oppad en terug van Namibia af. "

Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse

"Ek het die plek baie aangenaam gevind."

Hadison Park, Noord-Kaap

Kosmos Guest House

"Baie netjies en veilig."

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Will definitely go back!"

De Aar, Noord-Kaap

De Herberg Lodge

"Goeie oorslaapplek. "

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Vriendelike dorpie met plattelandse gasvryheid."

Blad
Blad 260 - Wys 7771 tot 7800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang