Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Donkieshoek

"Oulike plek om nie verby te ry nie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Kalahari Lodge

"Klein plek, lekker eetplek, restaurant."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Die Wit Haas

"Pragtige, skoon dorpie - sou langer wou bly vir besienswaardighede."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Quite a few interesting places to see and peoaple are all very friendly."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Dit is die mooiste dorpie. Een wat ons verseker weer sal besoek."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Stil, was ongelukkig op 'n Sondagmiddag daar."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Netjies, skoon en vriendelik."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Polka's Place No 78

"The place grew on us after a while, but be prepared for spending your days reading, playing board games and not much else. There is a lot of seaweed and stagnant pools between the rocks with a more sandy beach further up the road. There is a lot of litter and vagrants drinking on the rocks and beach. We anticipated being able to fish but apparently, no fish have been caught in the past year. We visited 2 quaint restaurants, one of which served the best milkshakes ever, according to my daughter! We did enjoy the roosterkoek and braaied chicken from the lady in the Spar car park."

Richmond, Noord-Kaap

Rondawel Guest Farm

"Terwyl daar 'n groot tekort was aan oulike eet- of drinkplekkies in die dorp, is dit verstaanbaar as gevolg van die min voete. Die mense self was ongelooflik gesellig, met 'n baie oulike boekwinkeltjie en 'n antiekwinkeltjie wat skrik vir niks."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Wonderlike Padstal met lekker koffie en geelvet-biltong."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Perfect one-night stopover."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Gunsteling bestemming."

Colesberg, Noord-Kaap

Berry Hill Guesthouse

"We drove through the town on a very dark load shdding evening but enjoyed everything we saw. Would like to spend a day or two there next time."

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"Ons besoek was gedurende maand-einde, wat enige dorp baie besig maak."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Calvinia sien jou beslis weer."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Sal dit definitief aanbeveel en self sal ek ook weer daar oorslaap."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Sal wil langer oorbly! Wonderlike mense en pragtige omgewing!"

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Aanvaarbaar vir oornag. Die dorpie bestaan omtrent uit gastehuise."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Baie mooi. Nie vir kampeerders nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Clean, friendly town."

Douglas, Noord-Kaap

Riviera @ Vaal

"Interesting town."

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Located very suitably for stopovers to rest and recover."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Ons geniet dit om by die kleindorpies oor te bly wat vergete geraak het. Baie lekker biltong en lamtjops by die deli gekoop."

Prieska, Noord-Kaap

Kol-In Selfsorg Eenheid

"Pragtige skoon dorp met 'n ryk geskiedenis."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Was baie verras deur die lekker restaurante in Colesberg."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Ideale oornagstop op N2."

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Augrabies was pumping! One of the highlights of our tour of the Northern and Western Cape provinces. The restaurant there is also a good place to eat."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang