Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Heerlike kuier restaurant Die Mas van Kakamas, vriendelik, goeie kos, ontspanne atmosfeer."
"Britstown soos dit tans daar uitsien is nie regtig vir my 'n toeristebestemming nie, maar ek vul elke keer daar met petrol op, met darem die hoofstraat wat nie sleg lyk nie."
"Die trokke wat in die nag op die N1 is veroorsaak die versteuring van die stilte wat mens graag wil ondervind."
"Heerlike oornaggeriewe, maar onprakties vir lang verblyf. Dis 'n veilige, mooi versorgde plek."
"Colesberg is a place where one can spend a day or two to experience the surrounding area."
"Ek dink dit is 'n mooi dorp, maar soos in baie ander plattelandse dorpe sien mens die verval en nie onderhoud deur munisipaliteit."
"Sentrale akkommodasie vir blommeseisoen. Baie opsies en roetes om te ry."
"Net die nodigste is beskikbaar in Hondeklipbaai, doen dus jou groter inkopies voor jy gaan."
"Netjiese, skoon dorp met alle nodige winkels. Ons het veral die twee dames by die toeriste kantoor se vriendelike behulpsaamheid waardeer."
"Ek oornag net gewoonlik. Dorp is skoon. Eet by Plattelander, lekker kos en mense is gaaf."
"Dis 'n dorpie so na aan my hart. Permanente duiwegesang as jy in die rustige strate wandel. "
"Dorp is in swak toestand, soek nou nog vir toerisme sentrum. Die Calvinia Museum is die hoogtepunt, sal hoogs aanbeveel."