Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 10360 resensies.

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Heerlike kuier restaurant Die Mas van Kakamas, vriendelik, goeie kos, ontspanne atmosfeer."

Kimberley, Noord-Kaap

Padlangs

"As jy nog nie die groot gat besoek het nie, dit is die moeite werd om dit te doen. Dit maak dit alleen die moeite werd. Beslis 'n lewendige dorp met al die fasiliteite en dienste wat jy moontlik nodig kan kry."

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Britstown soos dit tans daar uitsien is nie regtig vir my 'n toeristebestemming nie, maar ek vul elke keer daar met petrol op, met darem die hoofstraat wat nie sleg lyk nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die trokke wat in die nag op die N1 is veroorsaak die versteuring van die stilte wat mens graag wil ondervind."

Fraserburg, Noord-Kaap

Blou Windpomp

"Nie 'n toeristebestemming nie. Slegs 'n oornagstop."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Visit the Trans Karoo Hotel for a great meal."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Gerieflike oorslaapplek as ‘n mens die baie vervelige en besige N1 wil vermy."

Hopetown, Noord-Kaap

The Palms Guesthouse

"Heerlike oornaggeriewe, maar onprakties vir lang verblyf. Dis 'n veilige, mooi versorgde plek."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Juweel van 'n dorpie met baie interessante plekke om te besoek of te oornag."

Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Farm

"Colesberg is a place where one can spend a day or two to experience the surrounding area."

Hanover, Noord-Kaap

Constantia Farmhouse

"Hanover can be seen while passing through.."

Springbok, Noord-Kaap

Old Mill Lodge

"Tyd het stil gestaan."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Was lekker om by Ko-operasie te kuier."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Ek dink dit is 'n mooi dorp, maar soos in baie ander plattelandse dorpe sien mens die verval en nie onderhoud deur munisipaliteit."

Vanderkloof, Noord-Kaap

The Folly

"Pragtige skat in ons land, gaan kyk bietjie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Beach Shack

"Nie regtig moeite werd vir meer as een dag nie."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages & Campsites

"Omliggende area, byvoorbeeld Rooidam is uitstekend."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Mooi, netjiese dorp."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Sentrale akkommodasie vir blommeseisoen. Baie opsies en roetes om te ry."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Leach Lodge

"As jy gaan inkopies doen, net oë en ore oophou."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Net die nodigste is beskikbaar in Hondeklipbaai, doen dus jou groter inkopies voor jy gaan."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Netjiese, skoon dorp met alle nodige winkels. Ons het veral die twee dames by die toeriste kantoor se vriendelike behulpsaamheid waardeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Ek oornag net gewoonlik. Dorp is skoon. Eet by Plattelander, lekker kos en mense is gaaf."

Springbok, Noord-Kaap

Leopard Tree Guesthouse

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Voorwaar 'n weggesteekte juweel van 'n dorpie."

Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Dis 'n dorpie so na aan my hart. Permanente duiwegesang as jy in die rustige strate wandel. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Farm Accommodation

"A very beautiful part of the country."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Hotel

"Dorp is in swak toestand, soek nou nog vir toerisme sentrum. Die Calvinia Museum is die hoogtepunt, sal hoogs aanbeveel."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem