Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.

Stanford, Overberg

Overberg Gems - The Blue House

"Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing."

Hermanus, Overberg

Bayit Elohim

"Beautiful destination."

Hermanus, Overberg

176 Hermanus Beach Club

"Lieflike besienswaardighede."

Overberg

Avani Lodge - Parrastoel

"Baie netjies en skoon."

Bonnievale, Overberg

Beausoleil

"We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!"

Bettysbaai, Overberg

Stay At Friends

"Beautiful area, calm and lovely ocean breeze."

Bonnievale, Overberg

Shady Creek Cottage

"Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry."

Bredasdorp, Overberg

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Mooi en geskiedkundig, die rede hoekom ons daar was."

Struisbaai, Overberg

Marine 115

"Vriendelike mense en gesellig."

Hermanus, Overberg

Hermanus Beach Club 271 Westcliff

"Hermanus is a beautiful area, malls an beaches easy accessible."

Struisbaai, Overberg

Agulhas Ocean House

"Buiten vir wind, nog wind en dan dat die wind amper altyd in Struisbaai en Agulhas waai is dit 'n lekker wegbreek plek. Daar is baie om te sien en die paaie (grond en teer) vat jou na nog interessante plekke."

Hermanus, Overberg

Shabby Chic Bubble

"Hermanus is a beautiful place to visit."

Struisbaai, Overberg

South Point Self Guest Lodge

"Mooi sonsondergang en 'n lekker staproete in die Agulhas park. Lieflike strand en lekker roomys by die hawe."

Pearly Beach, Overberg

Dirk Cottage

"Pragtige natuurlike omgewing."

Struisbaai, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Te veel wind ondervind."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Daar is lekker eetplekke, vroulief lief die shopping en daar is interessante baaiplekkies om Gansbaai."

Struisbaai, Overberg

Blue Whale

"Baie mooi en stil plek."

Hermanus, Overberg

Festina Lente in Onrus

"Groot dorp met alles wat jy sal nodig het op jou drumpel. Pragtige, skoon dorp met aangename mense."

Witsand, Overberg

Unit 205 Breede River Estate

"Witsand bly 'n juweel en baie spesiale plek om te besoek. Ons besoek Witsand minstens 2 of 3 keer per jaar."

Hermanus, Overberg

155 Hermanus Beach Club

"Baie mooi plek. Baie aktiwiteite om te doen en te sien."

Swellendam, Overberg

Blue Mountain Farm Lodge

"Swellendam is die derde oudste dorp in Suid-Afrika. Dit is 'n klein, maar ’n goed toegeruste dorp met baie geskiedenis en die mense is baie vriendelik."

Bettysbaai, Overberg

Laaste Gift

"Bettysbaai is by far the nicest place for a break away from our busy lives. It is quiet and peaceful and you can really just go there to relax. Due to Covid-19 beaches were closed but we still had an awesome time as we were close to the beach."

Bredasdorp, Overberg

De Melkportaal Cottage

"Bredasdorp is baie sentraal geleë indien jy die Kaap Agulhas area wil besoek. 20 km Vanaf Bredasdorp, lê Arniston. Arniston, Kassiesbaai en die grot langs die see behoort op almal se doen lys te wees. So 30 km in 'n klein bietjie ander rigting, lê Struisbaai en Agulhas. 'n Klein bietjie verder lê Hermanus, 90 km. In dieselfde rigting is Gansbaai 70 km. Moet ook nie van Baardskeerdersbos vergeet nie. Hier moet jy gaan eet. Quion se Natuurreservaat is ook baie mooi, en glad nie te vêr nie. (45 km) By Gansbaai het ook grotte langs die see, en is verseker die moeite werd. Soos julle sien, ons hou van rits."

Struisbaai, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Struisbaai het 'n lekker vakansie gevoel."

Witsand, Overberg

Seehuisie

"Witsand is baie rustig en veilig. Dit is ’n dorpie waar baie soorte watersporte kan beoefen word. Die mense wat daar woon en daar op vakansie is, is baie vriendelik."

Struisbaai, Overberg

Amia House

"Mooi strande, net te veel mense."

Hermanus, Overberg

Windsor Self-Catering Apartments

"Hermanus is 'n pragtige dorp en 'n baie mooi vakansiebestemming."

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Buiten dat dit vrek warm was, was Swellendam definitief 'n bestemming waar ek weer sal gaan kuier, inteendeel, die dorp is waar my dogter gaan trou in 2021. Baie netjies, baie word gebied vir 'n toeris, baie mooi boomryk. Die museum was baie interessant - kan net opgeknap word."

Blad
Blad 119 - Wys 3541 tot 3570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang