Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"The village itself is very picturesque. Unfortunately the only coffee shop was closed. Nature in the area is very diverse and worth exploring."
"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."
"Dit is al vir meer as 40 jaar ons wegbreekplekkie. Van kamp, gastehuise, privaat wonings huur, tot die plaasatmosfeer. Die markie bly ’n gunsteling - veral die pannekoek."