Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Caledon, Overberg

Swartberg Gastehuis

"Baie mooi omgewing en Caledon is lekker sentraal."

Overberg

Melk Houte Bosch Farmhouse

"Dit bied 'n goeie geleentheid om die natuur te besigtig."

Grabouw, Overberg

Villa Eike

"Dorpgebied is onnet en vuil."

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Pragtig met wondelike mense."

Arniston, Overberg

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"Great for a night or two, very safe and relaxing and so beautiful. Tourist friendly without being touristy. Might get a little boring after 3 days though."

Hermanus, Overberg

The Koppie - Accommodation

"Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel."

Overberg

Nuwejaarsrivier Farm Cabins

"Slegs korttermyn verblyf, kan winderig wees so kies doel en tyd van besoek noukeurig."

Greyton, Overberg

Hemelsbreed Farm

"Baie mooi plekkie."

Hermanus, Overberg

Nothing But View

"Lekker plek om walvisse te sien uit jou woonstel."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Pragtige dorpie met baie potensiaal."

Struisbaai, Overberg

The Goose Nest

"Struisbaai lekker sentraal om die hele omgewing te gaan verken om te sien hoe mooi ons land is. Ons was baie opgewonde om Southermost Tip Monument te besoek. Dit is 'n moet as jy daar is."

Struisbaai, Overberg

Breeze In

"L'Agulas en Struisbaai uitsonderlike vakansieplekke."

Struisbaai, Overberg

Cape Agulhas Guest House

"Mooi strande. Baie stil."

Hermanus, Overberg

Sandbaai Country House

"Covid19 het die plek in 'n verlate dorp verander. Hoop ons kan vroeg volgende jaar na normaal terugkeer."

Villiersdorp, Overberg

De Villiers Country Lodge

"Pragtige pragtige klein dorpie, goeie rus vir die siel. Die mense wat jy ontmoet en dat hulle al die jare daar woon word aanbevelings gemaak waar toeriste die dorp kan verken. Ek het by die vol Theewaterskloofdam gaan sit, altyd van die dam gehoor wat nou vol is, maar 'n uitstekende belewenis om dit met my eie oë te sien. Dan om tuis te kom en jy ruik kos alles skoon en jy voel net tuis. Ek het ook vir 'n vrou gaan kuier op die dorp in 'n ander straat en wat ek daar beleef het was net so positief. Villiersdorp is nou wel 'n bitter oulike dorpie."

Kleinmond, Overberg

Karinchen

"Pragtige uitsig roete Gordonsbaai toe was ongelooflik mooi."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Aangrensende stranddorpies is baie mooi. Gansbaai is 'n mooi omgewing, maar nie baie om te doen nie. 'n Mens kan jou besig hou deur rond te ry en te stap. Glo dit sal in seisoentyd beter wees. Was baie stil tydens ons besoek."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Hulle sien my gou weer. Spesiale dorpie."

Pearly Beach, Overberg

Pearly Stay

"Wees maar net altyd versigtig as jou kinders buitekant speel. Snaakse karakters soms."

Overberg

Avani Lodge - Parrastoel

"Pragtige plek en vriendelikste mense."

Overberg

Melozhori Private Game Reserve Cottage

"Die Overberg bied ongelooflike natuurskoon sowel as lekker eetplekke en interessante geskiedenis."

Greyton, Overberg

Greyt House Self-catering

"Greyton is 'n baie oulike dorpie. Die plaaslike mense is vriendelik en daar is baie goeie restaurante op die dorp. Die fietsry roetes in die heuwels is baie mooi."

Hermanus, Overberg

Festina Lente in Onrus

"Hermanus is an absolutely fabulous destination for a holiday. Lots to do and see."

Swellendam, Overberg

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

"Dit is die 3de oudste dorpie in SA. Dis 'n ware juweel. Definitief sal ek weer 'n plek daar wil bespreek."

Blad
Blad 131 - Wys 3901 tot 3930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang