Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6501 resensies.
"Netjies en skoon. Veilige, rustige omgewing. Die swemstrand is 'n verrassende juweel met die langste sandstrook vir lekker stap wat ek nóg gesien het!"
"Swellendam het baie besienswaardighede om te bied. Ons het een van die roetes gaan stap in die Bontebok Park en het dit vreeslik geniet."
"If you're looking for a chilled, relaxing weekend, this is an ideal destination with the most amazing sea and mountain views."
"'n Pragtige toeristedorpie vol vriendelike en gasvrye mense, heerlike kos en besonderse natuurskoon."
"Lots to do and a very good pizzeria just across the road from Tourist Lodge."
"Relaxed and wish I could wake up every morning to the lovely sounds coming from the surrounding oceans, the fresh air and taking those long walks along the beautiful beaches."
"I am a resident of Grabouw and love exploring all the little nooks and crannies."
"Rustig, interessant en perfek vir asemskep, ontspan en weer stadig leef."
"Hierdie tyd van die jaar met die bloeisels in bot is dit vir seker 'n mooi plek om in te wees."