Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.

Overberg

Arumvale Country Retreat

"Lekker vir 'n naweek weg."

Overberg

Milkwood Cottage

"It might be a long drive but it's worth it."

Overberg

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Pragtige area,. Lieflike natuurskoon."

Overberg

De Volkshuijs

"Skeepswrakmuseum beslis 'n besoek werd. Bredasdorp se toeriste-inligting net redelik ontoeganklik gevind: deur toe en net 1 persoon per vooraf-afspraak!"

Overberg

Beach Cottage 1

"We were so privileged to see some whales on one of our day outings!"

Elgin, Overberg

Belfield Wines and Farm Cottages

"Elgin Valley has truly captured my heart. Special memories were made this weekend."

Gansbaai, Overberg

La Luna Guest House

"It has everything, but of course depends on what a client wants. We wanted beach peace and quiet, so 100%, but if you are looking for action or nightlife, you’re in the wrong spot. This is nature, hiking, beach, wine, shark, whale relax country."

Overberg

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

"Die natuurskoon is baie mooi."

Overberg

Harbour House Hotel

"Mal oor die area. Sal vir seker weer gaan."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Gansbaai en omgewing se natuurskoon is wonderlik! Ons geniet elke besoek aan hierdie omgewing vreeslik baie. Ons het hierdie keer by Mamarita's gaan uiteet en die kos was goeie waarde en baie smaaklik!"

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"We done some wine tasting at two wine farms in the area."

Overberg

Aan de Oever Guest House

"Dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Daar is die see en die mooi binneland ook."

Overberg

Bukkenburg Cottage

"Beautiful green area with mountain backdrop and a clean, neat town. However do not understand why there are stop streets down the length of what we thought was the main street in Swellendam."

Overberg

Hermitage Huisies

"Mooiste mooi area, natuurskoon is fantasties! Lekker vir fietsryers, lekker staproetes en enige avontuursoeker sal tuis voel."

Overberg

The Barn McGregor

"We took our elderly parents away for the weekend and they thoroughly enjoyed it! It was absolutely fantastic!!"

Bettysbaai, Overberg

Sol y Sombra

"Most tranquil place to get away and just recharge your batteries."

Overberg

La Mer

"Lekker rustige omgewing."

Bettysbaai, Overberg

Beachfront Rocky Pools

"We would love to visit again!"

Bettysbaai, Overberg

Anne's Place

"Lovely, quiet place."

Overberg

The Goose Nest

"Amazing scenery, history and people."

Overberg

Pearly Beach Cottage

"Love this area."

Overberg

Believers Destiny Getaway

"Ry die agterpaaie ─ dís waar die juwele is."

Overberg

Hemelsbreed Farm

"Vir seker die moeite werd."

Overberg

Honeyrock Cottages

"Baie lekker rustig en mooi, net om die draai van Kaapstad. "

Gansbaai, Overberg

Shark Cove

"Lieflike klein dorpie."

Overberg

Aan de Bergen Guesthouse

"Ons woon in Strand so is lekker naby en so baie mooi plekkies hier om ons en by ons."

Gansbaai, Overberg

Great White Accommodation

"Gansbaai is 'n klein dorpie, met baie potensiaal. Definitief 'n aantrekking vir toeriste!"

Overberg

Hermitage Huisies

"Het 'n paar dae nodig om die paradys te verken."

Blad
Blad 135 - Wys 4021 tot 4050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang