Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Greyton is n skilderagtige dorpie met welige tuine waar rankrosies wild die wêreld versier. Dit is hoofsaaklik 'n kuns dorpie so as jy van skilder, beeldhou werk, craft bier, en geurige en keurige kos dan is dit perfek vir jou. 'n Ware toevlugsoord uit die gewoel van jou elke dagse bestaan. Dis baie landelik en niks snaaks as loslopende perde heel rustig in die hoofstraat afstap of as 'n perdekarretjie klop-klop verby draf op pad na iewers of êrens. Die mense koester nog kind en dier en is in harmonie met die natuur om hul. As jy in die berg wil gaan stap of 'n rustige koppie koffie wil geniet, gaan spandeer tyd in Greyton."

Swellendam, Overberg

33 Berg Self-Catering

"Lovely restaurants and antique shops."

Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel

"Ek sal definitief stop by die padstalle (veral Houwhoek vir sy lekker pasteie en Dassiesfontein). Ons was by Cornellskop wat baie naby is vir 'n ongelooflike toer om hulle wilde diere te sien - die beste ervaring! "

Agulhas, Overberg

Bodega Fuchs

"Lots to do and lots to see. "

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Na hierdie jaar se besoek is ek minder positief oor Kleinmond. Die wind het knaend elke dag gewaai en meeste dae baie sterk. Ek is 'n fietsryer en het 'n fiets saamgeneem, maar die wind het my fietsryery baie belemmer."

Swellendam, Overberg

Swellendam Overnight Accommodation

"I love stopping off at Swellendam on my way to Plett for a sleepover - it's just a pity that most accommodation is so expensive especially when its just for a one-night stopover."

Overberg

Haze Vlakte Self-catering Accommodation

"Goeie waarde vir geld teenoor ander streke!"

Kleinbaai, Overberg

Shark Cove

"Die haaihokke is die grootste aantreklikheid, maar helaas, teen R2200 per persoon vir 'n swem saam met die haaie, nie vir almal beskore nie! Ons het 'n koffie en koek geniet by die pikkewyn rehabilitasie sentrum daar naby. Restaurante is volop en daar is mooi natuurskoon langs die kus."

L'Agulhas, Overberg

12 on Golf

"'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense. "

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Pragtige plekkie, met heerlike kuier- en eetplekke. "

Struisbaai, Overberg

Azzaria's

"Lieflike, rustige plek. Sal dit graag beter wil leer ken."

Witsand, Overberg

Seehuisie

"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."

Gansbaai, Overberg

Gansbaai Central Accommodation

"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Ek het die plek se rustigheid waardeer en sal definitief teruggaan."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Ons het ons tydjie geniet. Baie dankie."

Bonnievale, Overberg

Outdoor Arena

"Baie mooi plek, maar daar's baie padwerke."

Struisbaai, Overberg

Bastion Coastal

"My gunsteling vakansieplek."

De Kelders, Overberg

Whale Waters Self-Catering Lodge

"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."

Arniston, Overberg

The Pink Palace

"Ons is mal oor Arniston en kom gereeld daar. Ons sal beslis weer kom."

Villiersdorp, Overberg

Bergendal Guesthouse

"Ons ken Villiersdorp al baie jare en dis 'n mooi dorp en geplaas in 'n mooi ligging. "

Witsand, Overberg

Seehuisie

"Beaches are nice and warm, friendly people, wonderful experience. "

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"There is much to do or see in the area, and this place would make a good central point. I did a trip to the ferry at Malgas (or Malagas as some of the signposts say), then to Witsand (or should it be renamed Windsand). I could have gone to Barrydale over the pass, but as I had done the pass on numerous occasions, I was more interested in just relaxing."

Hermanus, Overberg

Steenbok House Self Catering Apartment

"Was beïndruk hoe skoon en mooi Hermanus is."

Swellendam, Overberg

30 Lichtenstein

"Die mense is baie vriendelik en ontvanklik. Heerlike restourante met yummy kos. Vir die beste seekos ooit, gaan eet by "The Shack"!"

Kleinbaai, Overberg

Great White Accommodation

"Kan Kleinbaai beslis aanbeveel. "

Struisbaai, Overberg

Struisbaai Beach House

"Enjoyed my stay at Struisbaai with its beautiful scenery and friendly people. "

Hemel-en-Aarde Valley, Overberg

High Season Farm Luxury Cottages & Venue

"Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!"

Grabouw, Overberg

Inn On Highlands

"Ons is gaande oor die omgewing en al die ontwikkeling. Puik."

Caledon, Overberg

Swartberg Gastehuis

"Rustige klein dorpie. "

Page
Page 146 - Showing 4351 to 4380
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers