Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."
"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."
"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."
"Ons ken Villiersdorp al baie jare en dis 'n mooi dorp en geplaas in 'n mooi ligging. "
"There is much to do or see in the area, and this place would make a good central point. I did a trip to the ferry at Malgas (or Malagas as some of the signposts say), then to Witsand (or should it be renamed Windsand). I could have gone to Barrydale over the pass, but as I had done the pass on numerous occasions, I was more interested in just relaxing."
"Die mense is baie vriendelik en ontvanklik. Heerlike restourante met yummy kos. Vir die beste seekos ooit, gaan eet by "The Shack"!"
"Enjoyed my stay at Struisbaai with its beautiful scenery and friendly people. "
Hemel-en-Aarde Valley, Overberg
High Season Farm Luxury Cottages & Venue"Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!"
Hemel-en-Aarde Valley, Overberg
High Season Farm Luxury Cottages & Venue"Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken."
"We were so impressed with the Sandbaai walkway with it's clay plaques, dedicated to loved ones which are cemented into the walkway, that we are arranging to have one made for our deceased father, mother and brother as our parents stayed in Onrus for the latter part of their lives. "
"Prachtige wandeling gemaakt over het "Wandelpad" door Stanford. Ontzettend mooie omgeving en veel leuke vogeltjes."
"Baie rustig, vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi dorp om te oornag en rond te loop. "
"Rustige dorp, veral as jy die natuur en mooie monding van die rivier wil geniet of as jy wil rus en stap en die natuur geniet. Net nog 'n plek in ons mooi land om te besoek."
"Het 'n lang verbintenis met Kleinmond ─ vriendelike mense, altyd plek vir nog, heerlike weer. Ervaar die mooie natuur en net nog een van ons mooi land se pragtige kusstreke. Naby die stad en 'n besoek aan die omliggende dorpe is baie gemaklik binne 'n bestek van 20 tot 45 minute is jy waar jy wil wees. Daar is soveel besienswaardighede in die omgewing. Waarde vir geld, nee wat regtig 'n plek om te gaan vakansiehou."