Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.

Bredasdorp, Overberg

Jack's Place

"Wonderful Shipwreck museum. A must visit. Lovely mall where anything can be found."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Gaan elke jaar; beslis nie weer Oewerzicht nie."

Gansbaai, Overberg

Gansbaai Central Accommodation

"Lovely place for holiday close to seawater. "

Struisbaai, Overberg

Old Cape Last Trading Post

"Lekker plek om na toe te kom vir 'n lekker wegbreek."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Lekker rustige dorp! Kan stap na winkels!"

Die Galg, Overberg

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Wonderlike natuurskoon. Sonsopkoms en sonsondergange. Enige buitemens se droom wegkomkans. "

Struisbaai, Overberg

Whale Watchers

"Baie lekker plek! "

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Netjies en toeganklik."

Kleinmond, Overberg

Betties Place

"Ek is verlief op Kleinmond."

Franskraal, Overberg

Kormorant Apartment

"Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!"

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Pragtige dorp om te besoek!"

Swellendam, Overberg

Bukkenburg Cottage

"Miskien nie vir ouers met tieners, vir ons wat 60 plus is was absoluut wonderlik."

Napier, Overberg

Gunner's Lodge

"Lovely space, with the carnival, patatfees and trail runs and rides. Friendly space."

Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel

"'n Lekker plek - sal graag die wandelroete wil stap! "

Caledon, Overberg

Athenian Villa

"Friendly people we met along the way. Helpful too. I don’t like the crowding in the road near the villa but then it’s Caledon. I was just concerned how safe it was. But I’d visit again."

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Netjiese wandelpaadjies langs die see en goeie publieke geriewe."

Struisbaai, Overberg

Bodega Fuchs

"We're definitely retiring in Struisbaai. The place is a beaut."

Greyton, Overberg

Potato Patch Self-catering Cottage

"Lekker naweek wegbreek nie te ver van Kaapstad/Paarl af nie. "

Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel

"Sal moet gaan kyk en ervaar."

Struisbaai, Overberg

Whale Watchers

"Ek is mal oor Struisbaai! Sal definitief dit weer besoek!"

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"Ons het dit geniet om van hier af Arniston en Agulhas se kante toe te ry en te verken."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Lovely little town! Will definitely visit again!"

Kleinmond, Overberg

Karinchen

"Pragtige see, strand en berge. Oulike restaurante en cafes."

Witsand, Overberg

Cozy Cottage

"Baie stil en rustig. Nie veel om te doen nie."

Swellendam, Overberg

33 Berg Self-Catering

"Pragtige dorp. Vriendelike mense."

Blad
Blad 151 - Wys 4501 tot 4530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang