Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."
"Baie in die omgewing om te sien en te doen - natuur, wynplase, see nie ver nie."
"As die derde oudste drop in die land is dit ook die "Midrand van die Weskaap". Halfpad tussen Kaapstad en George en meer kerke as kroeë. (22 in totaal). Dis die ideale basis van waar die Overberg verken kan word, en daar is groot ontwikkelinge aan die kom. Definitief 'n dorp om op jou emmerskoplysie te skryf. Interessant genoeg is die kleinste sake perseel in Suid Afrika ook in Swellendam. Slegs 39 vierkante meter met besigheidsregte. Erf 6779. Gerugte doen die rondte dat hierdie perseel te koop is vir R30 miljoen en die geld sal aan dierebeskerming geskenk word."
"As jy wil afskakel van die stadsgeruis, en terugkeer na die lekker dinge in die lewe, bied Witsand baie! Rivier, swemstrande, restaurante, bootry, visvang en speel in die wit duine. ’n Heerlike vakansiebestemming!"
"A great place to recharge your batteries. Very relaxing, the weather should be perfect though."
"Wat Onrus ’n perfekte plek maak om vakansie by te hou, is juis omdat Hermanus net in die pad af is en toegang bied tot restaurante en ander winkels."
"Hermanus is lekker sentraal en ons is mal oor die Country Craft Market wat Saterdae gehou word! Ontspanne musiek, unieke kuns en handewerke om te aanskou en heerlike kosse en drinkgoed om te geniet."
"It's a nice and quiet town and the people are eager to assist you when you are getting lost. This is a place that I will anytime prefer when I need a break."
"Stil maar besige dorpie, strande is lank en gemaklik bekombaar. Vakansiedorp wat alles bied en nie te duur is nie."