Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Witsand, Overberg

Seehuisie

"Witsand moet net sy ongekommersialiseerde karakter behou. Dit is werklik 'n plek wat jou siel lawe."

Hermanus, Overberg

Eastbury Cottage

"Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen. "

Sand Bay, Overberg

138 Marine Beachfront Guesthouse

"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."

Kleinmond, Overberg

Villa Chad Luxury Guesthouse

"Die mooiste dorpie ooit en dierbare mense! Sou net graag nog restaurant opsies wou gehad het. Ons het so 19:30 by die dorp aangekom en slegs een plekkie was oop."

Struisbaai, Overberg

Alkantsee

"For anyone who loves the quiet seaside life, reading, fishing and taking things slow, Struisbaai is the place to go. I loved the peace and quiet, not visiting in peak season. If you like history, there is a ton of interesting places to visit to find out about the local history, from Bredasdorp - Struisbaai - L'Aghulas."

Swellendam, Overberg

Bloomestate Swellendam

"Gorgeous little town, away from city life with hidden gems. "

Struisbaai, Overberg

At Patat Cottage

"Beautiful, quiet and safe little town. "

Malgas, Overberg

Breede Getaway

"Plattelandse rustigheid en as jy boot ry, het ideale wegbreek."

Franskraal, Overberg

Leegle

"Not to far from Cape Town. "

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Sal self daar wil bly."

Caledon, Overberg

Nerina Self-catering

"Lovely community with friendly people."

Caledon, Overberg

Leeuwenhof Guest House

"Pragtige mooi en skoon dorpie! "

Witsand, Overberg

Kite View 1

"It's a beautiful town! People are all very friendly."

Betty's Bay, Overberg

Lazy Ways Cottage

"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."

Struisbaai, Overberg

Alkantsee

"Struisbaai is ons juweel op die suidkus."

Struisbaai, Overberg

Plottie

"New favourite place. Locals so friendly."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n gewilde vissersdorp en geleë naby Hermanus, Franskraal en nie ver van Perle Beach."

Grabouw, Overberg

Belfield Wines and Farm Cottages

"Die landelike gedeelte van Elgin baie mooi. "

Greyton, Overberg

Via's B&B

"Daar is iets vir almal - mens kan rond koop in die koffie shops en cafés en mens self oor eet aan lekker kos, koffie en craft bier, maar ook gaan fiets ry en stap in die beeldskone natuur of dorp strate."

Greyton, Overberg

Via's B&B

"Baie aangenaam en sal dit weer besoek in die toekoms."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"This was our first visit to Hermanus and unfortunately we did not get the full experience because of the unrest."

Hermanus, Overberg

Cycads Self-catering 6

"Love Hermanus and especially Onrus."

Struisbaai, Overberg

Two Oceans

"Wonderlike vakansie dorp vir oud en jonk."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Amazing, peaceful and definitely a place to visit if you need to relax away from the hustle and bustle of everyday life. "

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Dorp het so baie winkels en eetplekke en al die klein vissers dorpies is so naby aan mekaar geleë. 'n Absolute fantastiese plek vir almal wat by die see wil ontspan. "

Witsand, Overberg

Beachcomber Holiday Apartments

"Rus vir die siel en lekker visvang geleenthede."

Overberg

Bertus se Huisie

"Ons beveel die volgende restaurant in Tesselaarsdal sterk aan: "De Postkantoor". Vars melk kan elke middag teen ongeveer 16:00 gekoop word direk by die nabye melkery."

Greyton, Overberg

Greyton Lodge

"Mens moet onthou om jou stapskoene in te pak vir al die heerlike berg paadjies. Jammer dat David Kuiers se gallery toe was."

Kleinmond, Overberg

Picollo Bocca Villa

"Baie lekker kampplek!"

Page
Page 173 - Showing 5161 to 5190
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers