Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Swellendam, Overberg

Marula Lodge Guesthouse

"In swellendam zelf niet zo heel veel te beleven. Wel hele goede restaurants, wij hebben gegeten bij field en vork, heerlijk!"

Witsand, Overberg

Barnacles

"Witsand het die heerlikste warm water met 'n verskeidenheid swemopsies - 'n getypoel, rotse vir snorkel, strand of rivier. Die weer was heerlik, behalwe vir een winderige dag. Ons sal graag weer wil gaan kuier! "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Keep up the good work!"

De Kelders, Overberg

123Vyfer on Whale Trail

"De Kelders is 'n baie aangename, stil dorpie met vriendelike mense. Die natuurskoon is pragtig. Daar is ongelukkig nie 'n swem strand wat maklik bereikbaar is nie, maar as jy nie omgee om 'n entjie te ry nie, dan maak dit nie eintlik saak nie. Dit is ook baie sentraal as jy die omgewing wil gaan verken."

Kleinmond, Overberg

Woodenleg Guest House

"Heerlik! Doen so voort. Beter aanwysings na strand en seefront benodig."

Kleinmond, Overberg

Woodenleg Guest House

"Kleinmond is 'n oulike vakansie-dorp met 'n pragtige natuurgebied en stappaadjies tussen die rotse en fynbos. 'n Besoek aan die hawe-gebied en oulike winkeltjies is ook die moeite werd. Kabeljoes, 'n seekos-restaurant by die hawe, is beslis 'n besoek werd."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Ons eerste keer in Kleinmond en definitief nie die laaste keer nie. Wat 'n pragtige dorpie met pragtige vriendelike mense."

Villiersdorp, Overberg

Theewaterskloof Country Estate

"The locals are very friendly and helpful."

Bettysbaai, Overberg

Fijnbos Manor

"Gaan doen die staproete by die Harold Porter Botaniese Tuine. Pragtig."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Baie swak selfoonsein!"

Elim, Overberg

Sielsalig Selfsorg

"A quiet village which is close to so many attractions for day trips. "

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Parkering in Desember is bietjie van 'n probleem by die eenheid want daar was te veel karre en gelukkig het ons besluit om nie ons boot saam te vat nie want daar was glad nie plek om boot te parkeer nie."

De Kelders, Overberg

Amazing Grace B&B

"Baie mooi en rustige plek. Gansbaai is net 'n klipgooi verder as jy voel dat dit 'n bietjie te stil in De Kelders is. "

Pearly Beach, Overberg

Pearly Stay

"Sou graag langer wou bly."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Kleinmond is die mooiste seedorpie, rustig, baie sentraal en het alles wat jy kan nodig kry."

Pearly Beach, Overberg

Ons Strandhuisie N5

"Die omgewing en strand is van die mooistes wat SA bied waar jy baie veilig voel en die mense is baie vriendelik!"

Bredasdorp, Overberg

Ou Werf

"Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees."

Witsand, Overberg

Whale Watchers Inn

"Witsand is 'n pragtige plek."

Arniston, Overberg

16 on Main

"Arniston het my aangenaam verras. Sal verseker weer daar verby gaan. Die uitstappie na die grot was een van die hoogtepunte."

Pearly Beach, Overberg

Ons Strandhuisie N5

"Die oord is pragtig en baie gerieflik en veilig vir kinders."

Napier, Overberg

Pascal's of Napier

"Asembenemende omgewing."

Swellendam, Overberg

Die Skaapkraal

"Dorpie propvol geskiedenis en plaaslike mense hulpvaardig."

L'Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Dusty road to southern most tip of our beautiful continent needs serious attention."

Struisbaai, Overberg

Fagans

"Dit bly die heerlikste plek om te wees. Soveel vriendelikheid en rustigheid!"

De Kelders, Overberg

Amazing Grace B&B

"Absoluut pragtig en die walvisse gee gereeld 'n vertoning in die baai. Voëlkykers sal dit ook baie geniet."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Nie 'n toeriste bestemming nie, maar gemaklike area vir 'n wegbreek."

Kleinbaai, Overberg

Great White Accommodation

"Kleinbaai is 'n wonderlike stil geleë plekkie teen die kus by die hawe. Mense is vriendelik en laat mens beslis welkom voel."

Stanford, Overberg

Hermanuspietersfontein Cottages

"Verrassende, koddige plekkie met klomp restaurant keuses!"

Greyton, Overberg

Three Willows

"Some overpriced restaurants. Abbey's Rose is nice!"

Blad
Blad 174 - Wys 5191 tot 5220
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang