Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.

Struisbaai, Overberg

Haweweg 5

"Rustige, veilige, pragtige dorpie."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "

Agulhas, Overberg

À La Mer

"Baie vriendelike mense!"

Swellendam, Overberg

Marula Lodge Guesthouse

"A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town."

Witsand, Overberg

At The Whales Witsand

"I will definitely return to Witsand."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Pragtig en veilig, goed om kop skoon te maak."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Pragtige, natuurskoon omgewing."

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied."

Onrus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."

Malgas, Overberg

Malagas Hotel

"Mooi plekkie en die huise is almal so netjies."

Swellendam, Overberg

A Hilltop Country Retreat

"Swellendam is 'n lekker kuierplek. Mense is baie vriendelik en jy voel baie tuis. Oral waar ons was het ons baie welkom gevoel."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Goeie verskeidenheid van besighede (alles beskikbaar). Mooi dorpie met baie vriendelike mense."

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"Dis nog platteland maar met alle moderne geriewe. Die Agri-megaweek was 'n belewenis."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Dit is n heerlike Afrikaanse kuierdorp waar jy in elke restaurant smaaklik eet, lekker kuier en die tyd vlieg. Die dorp is skoon en netjies, die aanwysing is baie goed (gastehuise) maar miskien een swak punt is jy kry nie sommer 'n apteek nie, verder n pragtige dorp ... sal beslis teruggaan."

Agulhas, Overberg

The Gift

"Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon."

Suurbraak, Overberg

Bibi's Joy Self-catering House

"Suurbraak is a wonderful little place. Like the old days. You can breath again and re-energize. "

Overberg

Muurkraal Cottage

"Die platteland van die Overberg met die ongelooflike mooi koring en canolalanderye is 'n gesig om te ervaar veral tussen Augustus en September."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Very nice and clean place with friendly people."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"Ek is besonder beïndruk met Hermanus, dit is netjies en skoon met vriendelike mense. Die wonderlikste is dat die see toegangklik is vir die gewone toeris om dit ook te kan geniet en nie soos ander stede waar die strande toegebou is en net beskikbaar is vir die enkele bevoorregte mense wat huise daar kan bekostig nie. "

Swellendam, Overberg

Aanhuizen Guest House

"Dis 'n lieflike dorp en mens is bevoorreg om dit nog alles te kan geniet en waardeer. Dankie vir die instandhouding van al ons kultuurskatte - dis deesdae nie meer so algemeen nie!"

Kleinmond, Overberg

La Mer

"Alles wat n mens nodig het is daar, asook interessante winkeltjies, en dit is so geleë dat 'n mens nog die omliggende omgewings ook kan geniet. "

Greyton, Overberg

Greyton Lodge

"Baie mooi dorpie met heelwat om te doen en lekker restaurante!"

Kleinbaai, Overberg

Aire del Mar Guesthouse

"Ek was aangenaam verras met hoe groot die plek geword het vergeleke met 20 jaar gelede. Verder was ek verstom oor die aantal operateurs wat mense uitneem om na die haaie te gaan kyk. Ek dink min mense weet hoe groot die bedryf is by Kleinbaai."

Page
Page 198 - Showing 5911 to 5940
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers