Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"Ek sal beslis weer hierdie pragtige, kunstige dorp besoek. Ons het die waterval besoek, geswem in die verligting van yskoue water en ons batterye behoorlik herlaai met vriendelike mense en heerlike kos. Greyton sien ons weer."
"Die pragtigste dorpie in die land. Dalk 'n bietjie besig oor die feestyd, maar daar is soveel om te doen - nie net vir die kinders nie, maar ook vir die ouers!"
"'n Rustige, klein dorpie tussen die berg en see. Ongelooflik mooi met wonderlike natuurlewe nog oral sigbaar."
"The place is beautiful and quiet. A nice getaway from city life with all the amenities you need. Restaurant offering could be better. Place near the beach was terrible, but other places were good."
"Pearly Beach is 'n versteekte juweel met pragtige natuurskoon, vriendelike mense, lekker rustige atmosfeer, maar nog steeds naby aan groter dorpe as mens bietjie wil rondsnuffel in winkels. Die winkels in Pearly Beach is natuurlik 'n belewenis. "
"Awesome, uistekende ligging, klimaat en restaurante. Baie om te doen en see-uitsig is uitstekend."
"Verken die gebiede om Gansbaai. Franskraal het 'n ongelooflike swemstrand met rivier wat inloop, warm water en helderste water!"
"An absolutely beautiful location with spectacular views, scenery, and sunrise, and sunsets."
"A great town to visit or sleepover at. Many museums, restaurants, Saturday market, berry farm and Bontebok National Park, art gallery, etc. Full of trees, nice atmosphere."
"The mall is rather strange for people who are new to the area. The Checkers seemed to be the highlight concentrated point where it's always busy. Other than that the locals are incredibly polite and the town is very clean and slow."
"Lovely town, but seems a bit dead. Needs to be more than a gateway to Struisbaai and Arniston."