Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Onrus, Overberg

Loft on Main

"Beautiful boardwalks along the beach."

Overberg

Strandlopertjies Cottage

"Goeie plek om net te gaan afskakel."

Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs

"A visit to the shipwreck museum in town is recommended."

Bettysbaai, Overberg

Heaven's Door

"Pragtige kusdorpie met asemrowende see- en berguitsigte."

Caledon, Overberg

Athenian Villa

"Dis 'n goeie platform van waar jy die Overberg kan verken, veral die Hemel-en-Aarde vallei."

Witsand, Overberg

Ittledoo

"Ons 4de besoek. Klein, min mense, veilig, met eetplekke en basiese kruidenierswinkels, en brandstof. Goeie groter dorp (Heidelberg) naby. Verskeie swemopsies; strandmeer, swemstrand, getypoele. Lieflike stapopsies en natuurskoon."

Gansbaai, Overberg

Kormorant Apartment

"Plakkerskamp (laekoste behuising?) in wording by uitgang van Gansbaai op pad na Franskraal is baie kommerwekkend en onooglik. Wou so graag in Franskraal gaan aftree, maar dis nou 'n risiko met die behuising in wording daar, want huispryse gaan definitief daal."

Gansbaai, Overberg

After8 Bed and Breakfast

"Ek dink ek wil daar gaan bly!"

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Sal graag weer in Gansbaai oorbly en meer verken."

Elim, Overberg

Sielsalig Selfsorg

"Elim en Napier is naby genoeg vir kuier of restaurante. Mooi omgewing."

Bettysbaai, Overberg

Crassula

"Pragtig en stil."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Agulhas is such a special place."

Witsand, Overberg

Net Net Holiday Home

"Lovely place but there is over charging."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."

Swellendam, Overberg

33 Berg Self-Catering

"We are sorry that we didn't spend more time in Swellendam, but will definitely be back."

Agulhas, Overberg

Seagulls Nest

"Dit is een van ons mooiste gebiede langs die see."

Hermanus, Overberg

Oak on Main

"We know Hermanus really well as we have family there. It is a wonderful place to visit and if your accommodation is near the town you can walk absolutely everywhere. Lovely restaurants and shops across all budgets. Beautiful views and friendly folk, together with all the above, make it a super place to have an extended holiday or just stay for a few days."

Overberg

Bertus se Huisie

"Beautiful area with plenty to do - wine farms, quaint restaurants and lovely drives."

Vermont, Overberg

57 on Vermont

"57 on Vermont grens aan 'n lieflike vlei. Dit is pragtig en rustig. Beslis 'n plus. En die mooiste berguitsig!"

Grabouw, Overberg

Aanhouwen Cottages

"It's a stunningly tranquil, peaceful and safe getaway place."

Witsand, Overberg

Nautilus

"Ons was al baie in Witsand, maar het nog nooit so 'n ondervinding beleef nie. Witsand se mense is so fantasties en vriendelik. Ek kan nie glo wat gebeur het nie. Ons het so lekker altyd gekuier in Witsand."

Bettysbaai, Overberg

Judea Accommodation

"Thank you. See you soon."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Een dag maksimum nodig vir die dorp. Geen badkamers by vuurtoring of Suidpunt vir besoekers nie. Agulhas Nasionale Park is nie oop vir dagbesoekers nie, slegs vir persone wat peperduur verblyf binne kan bekostig."

Gansbaai, Overberg

180 Degrees Ocean Experience

"'n Jarelange hartsplek. Love die omgewing."

Stanford, Overberg

Hermanuspietersfontein Cottages

"Alhoewel ons nie Stanford self besoek het nie (rondom 30minute se ry van die plaas) en weggekruip het op die plaas omdat ons alles tot ons beskikking gehad het, het ons wel verby Stanford gery en is ons baie opgewonde om in die vervolg die dorpie ook te besoek, veral oor die pragtige ligging en besienswaardighede in die omgewing."

Grabouw, Overberg

Villa Eike

"Stunning wine farms to explore."

Suurbraak, Overberg

Ernadoon se Plek

"I would not visit there to holiday or to stop over. I visited in order to visit a friend who lives in Suurbraak but cannot accommodate a guest."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang