Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"It was great to experience Bredarsdorp, Struisbaai and Cape Agulhas with my family. Will definitely recommend it."
"Klein dorpie met alle fasiliteite beskikbaar en baie sentraal om die Overberg, kusstreek te besoek."
"Hermanus is 'n goeie toeristebestemming, maar baie besig. Sandbaai is baie naby daaraan, maar baie rustiger."
"Hermanus is 'n baie lekker plek om te wees in die Desembermaande. Daar is soveel om te doen."
"Onrus se naam moet eintlik Rusrivier wees, want alles is so rustig daar!"
"Just needs a small superette or general convenience store, but otherwise a fantastic holiday destination!"
"Definitely to put on your to-see/stay list, need to book a place to stay to really enjoy your time there."
"Bettysbaai is absoluut fantasties as mens lief is vir natuur en rustigheid. Daar is nie veel om te doen anders as om see toe te gaan en rustig te sien en die natuurskoon in te neem nie, maar dit is so wonderlik vir wat dit is."
"Ons het ook lekker weer gehad, te midde van die wind wat maar kan waai. Die huis is baie goed toegerus, daar is van alles te veel."
"Ons het heerlik gekuier en geëet by Woodpecker restaurant en Swellendam is 'n mooi dorp."
"Very happy, compared to horrible place we have just stayed at another place in George and have had a bad experience."
"Pragtige omgewing, was Hermanus toe, Bettysbaai by pikkewyne en Pringle baai, baie mooi omgewing. Sal graag weer daar vakansie hou. Baie mooi omgewing."
"Swellendam is 'n baie oulike toeristedorp met baie restaurante en dinge om te sien."