Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6323 resensies.
"Ons familie woon al oor die 120 jaar in Hermanus en Kleinmond. My hart lê vir seker daar. Ons beplan ook om eendag daar af te tree. Hermanus is die paradys!"
"Heerlike plek om vakansie te hou met baie aktiwiteite en besienswaardighede."
"Die dorpie bestaan uit 'n skool, munisipale kantoor, 'n drankwinkel en hoekwinkel vir ys en soortgelyke items. Geen besienswaardighede wat ons raakgeloop het nie."
"Heerlik gekuier by die Old Potter's en by die Saterdagmark! Beste quiches en heerlike koffie uit Soa se koffietrokkie!"
"Not much activities in the area but a great stay to be in nature or overnight while on a road trip."
"A lovely town that combines the opportunities for the 'outdoorsy' with food and shopping to suit all tastes. A stunning experience to walk along the clifftop biodiversity walk, a charming old harbour, great tidal pools and the chance to see a whale - what's not to like?"
"Mooi klein plattelandse dorpie met die meeste verskeidenheid en lekkerste volstruisvleise op die menu van die eetplek waar ons die aand gaan eet het. "
"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."
"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
"Ongelooflik mooi met soveel wynkelders om te besoek en die paaie is goed versorg. Wens daar was meer tyd."
"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
"Agulhas bied heerlike staproetes en getyepoele en is effens weg van die gewoel van Struisbaai. Daar is heerlike restuarante en interessante besienswaardighede, soos die mees suidelike punt van Afrika en vuurtoring. Dit grens ook aan die Agulhas Nasionale Park."
"Beautiful little town. Can recommend breakfast at the Padloper - garden seating is great."
"Witsand is 'n lekker vakansiebestemming en nie so vertrapping van mense soos ander populêre vakansiebestemmings in die Wes-Kaap nie. Vir seker die volgende keuse vir vakansie."
"Hermanus is generally a wonderful travel destination, just crazy busy over the festive season, so if you are looking for some quiet time, rather stay on the outskirts."