Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.

Villiersdorp, Overberg

Theewaterskloof Country Estate

"Ons eerste keer in Villiersdorp. Die enigste plek wat nice is daar was Theewaterkloof waar ons gekamp het."

Hermanus, Overberg

Bayview Apartment 208

"Sal weer Hermanus besoek. Mooiste dorp en baie skoon."

Hermanus, Overberg

143 Hermanus Beach Club

"Almal is vriendelik by hierdie plek."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"I loved Gansbaai. It's quiet, safe, it has all the shops needed. Nature around is astonishing. We travelled further south to the other towns and I wish we stayed longer in Gansbaai. Next time I will spend more time there."

Bettysbaai, Overberg

Turtle Drum

"Betty's Bay is a small seaside village. You must be going there to enjoy the quiet and peace and the beauty of nature and the beach."

Hermanus, Overberg

Hermanus Guest Rooms

"Besoek Hermanus al vir jare, maar steeds verwonderd oor nuwe winkels en uitbreiding van woonhuise."

Grabouw, Overberg

Galileo Farm

"Loved the railway market."

Kleinmond, Overberg

Alpaca Cottage

"Quiet, peaceful with friendly, helpful people."

Hermanus, Overberg

17 Marine Apartment 104

"Hermanus is ongelooflik mooi."

Hermanus, Overberg

17 Marine Apartment 104

"Een van my gunstelinge."

Gansbaai, Overberg

Harbour View

"Pragtige dorp. Dit was my eerste keer in Gansbaai maar ek was verras met die vriendelike mense en omgewing. Sal beslis weer gaan."

Witsand, Overberg

Barnacles

"The whale sightings were awesome."

Botrivier, Overberg

Klein Koraalboom

"Sentraal tot die beste van die Overberg."

Hermanus, Overberg

Selah House

"Love to visit here during whale festival time. Have not been disappointed yet."

Overberg

Bertus se Huisie

"Ons kan nie wag om nog plase te besoek met ons honde nie."

Bettysbaai, Overberg

Streamway

"Fantastiese natuurskoon. Die botaniese tuin is ‘n moet, daar is maklike toegang (rolstoel vriendelik) met lieflike bankies sowel as verder staproetes. Die pikkewyne is ook ‘n heerlike besoek vir oud en jonk."

Agulhas, Overberg

The Gift

"Skoon en veilige dorp. Sal graag daar wil gaan bly."

Bettysbaai, Overberg

Listening Wind Self-catering

"Fantastiese mooi deel van die Wes-Kaap, die natuurskoon is uniek en die berge aan die een kant en see aan die ander kant maak dit net soveel mooier en spesiaal. Bettysbaai is nie oor-ontwikkeld soos baie ander kusdorpe nie en 'n mens ervaar 'n klein dorpie-atmosfeer wat besonders rustig is. Bonus: dis baie naby aan Kleinmond/Palmiet en Pringlebaai."

Gansbaai, Overberg

Walviskus

"Fantastiese en rustige vakansiebestemming!"

Overberg

Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge

"Lovely hidden gems to be discovered."

Malgas, Overberg

Tides River Lodge

"It is remote and very beautiful."

Pearly Beach, Overberg

Galjoen Gat Self-Catering Cottage

"Lekker plek, lekker vir kinders naby strand."

Bettysbaai, Overberg

Bergroos

"Dit is effens klein en stil vir 'n gesin met kinders, maar perfek as jy net 'n breek nodig het van alles."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang