Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Ons eerste keer in Villiersdorp. Die enigste plek wat nice is daar was Theewaterkloof waar ons gekamp het."
"I loved Gansbaai. It's quiet, safe, it has all the shops needed. Nature around is astonishing. We travelled further south to the other towns and I wish we stayed longer in Gansbaai. Next time I will spend more time there."
"Betty's Bay is a small seaside village. You must be going there to enjoy the quiet and peace and the beauty of nature and the beach."
"Besoek Hermanus al vir jare, maar steeds verwonderd oor nuwe winkels en uitbreiding van woonhuise."
"Pragtige dorp. Dit was my eerste keer in Gansbaai maar ek was verras met die vriendelike mense en omgewing. Sal beslis weer gaan."
"Fantastiese natuurskoon. Die botaniese tuin is ‘n moet, daar is maklike toegang (rolstoel vriendelik) met lieflike bankies sowel as verder staproetes. Die pikkewyne is ook ‘n heerlike besoek vir oud en jonk."
"Fantastiese mooi deel van die Wes-Kaap, die natuurskoon is uniek en die berge aan die een kant en see aan die ander kant maak dit net soveel mooier en spesiaal. Bettysbaai is nie oor-ontwikkeld soos baie ander kusdorpe nie en 'n mens ervaar 'n klein dorpie-atmosfeer wat besonders rustig is. Bonus: dis baie naby aan Kleinmond/Palmiet en Pringlebaai."
"Dit is effens klein en stil vir 'n gesin met kinders, maar perfek as jy net 'n breek nodig het van alles."