Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.

Struisbaai, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"'n Spar of Shoprite in die omgewing sal help, daar is net 'n OK wat 'n supermark is. Meer eetplekke sal ook van hulp wees. "

Greyton, Overberg

Via's B&B

"Dit bly my "go-to place" as die siel bietjie rus nodig het."

Betty's Bay, Overberg

Joia da Baia

"The place is really beautiful, nature at it's best. It is also a very safe area."

Struisbaai, Overberg

Ankers

"Great place. Peaceful, quiet and great for fishing."

Gansbaai, Overberg

La Luna Guest House

"Pleasant little town."

Struisbaai, Overberg

Tides 4

"Stuisbaai lyk soos een van daardie dorpies wat nog nie deur almal ontdek was nie. Daar is natuurlik plekke soos die ou lighuis en dan ook die suidelikste punt van Afrika wat mens daar kan sien. 'Klippiesbaai' was vir ons 'n 'hidden gem' en sal mense aanbeveel om dit te gaan sien. Daar is ook 'n lekker perdrit wat geneem kan word wat jou tot op die strand neem. Daar is 'n lekker restaurant in die baai en die strande is mooi. Sal definitief dit aanbeveel vir so 'n paar dae as jy so deur na die Kaap wil reis."

Betty's Bay, Overberg

Cyara

"Dit is baie mooi, die vars lug en die omgewing doen wonders as jy 'n wegbreek soek. Bettiesbaai is die regte plek om net te ontspan en jou tydjie te geniet."

Hermanus, Overberg

Sandbaai Woonstel

"Mooi en skoon, vriendelike dorp. Alles wat nodig is, is beskikbaar."

Struisbaai, Overberg

Cape Agulhas Guest House

"Ligging is puik en naby alles. Na opgradering sal dit hoogs aanbeveelbaar wees."

Witsand, Overberg

At The Whales Witsand

"Witsand is bekend aan ons, aangesien ons 'n paar keer daar gekuier het. Dis rustig en stil. Die winkels voldoen aan behoeftes en jy kan heerlik eet by die restaurant."

Struisbaai, Overberg

Blue Whale

"Breathtakingly beautiful."

Hermanus, Overberg

Seagull Apartment

"Daar is nie baie dinge wat mens kan doen anders as om langs die seefront te loop en winkels te besigtig nie. Dit hang ook af watter tyd van die jaar jy gaan."

Struisbaai, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Struisbaai Harbour was a lovely surprise. Watched the fishermen bringing in their catch. People feeding the huge manta rays was quite an experience. Two awesome restaurants in the harbour."

Hermanus, Overberg

Marine View

"Ons verkies om dit te gebruik as sentrale punt en vandaar dagritte te beplan. Die parkering is 'n gemors met mense wat jou bestorm. Dit vereis ook kontantbetaling wat 'n probleem is. Oor die algemeen geniet ons Hermanus, Onrus, Vermont."

Kleinmond, Overberg

Huisie-by-die-See

"Wens ons kon permanent daar woon. Dis ons beste vakansiebestemming."

Hermanus, Overberg

The Seagull Hermanus House

"Ideal location around the corner from CT for off-season getaways."

Hermanus, Overberg

The Vishuis

"Just too beautiful!"

Witsand, Overberg

AlteMooi

"Best holiday destination."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Lovely, little town with lots of character."

Struisbaai, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Rustige bestemming en 'n pragtige omgewing."

Suurbraak, Overberg

Believers Destiny Getaway

"I did not go into the town on this visit, but have on previous visits to the area. It is a quaint town and worth just browsing through it."

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Wonderlike atmosfeer en heerlik seekos geëet by Grotto se Duchess restaurant."

Grabouw, Overberg

Galileo Farm

"Baie meer as wat mens sal dink, gaan weer moet gaan om als te sien."

Struisbaai, Overberg

Seewaarts

"Awesome destination. Will always return."

Witsand, Overberg

Alabama

"Pragtige plek met vriendelike mense. Goeie wegbreek."

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Mooi, veilige wandelpaaie."

Struisbaai, Overberg

25 The Tides

"Nie die beste plek om te gaan nie."

Gansbaai, Overberg

Sea Star Cliff

"Lekker staproete gedoen na Klipgat toe."

Page
Page 73 - Showing 2161 to 2190
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers