Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"My eerste keer daar! Fantastiese, mooi plek. Vol oulike restaurante en straat kafees, kunsplekke, buitemark en oulike winkeltjies! Pragtige strande. My nuwe vakansieplek!"
"Very interesting, the ideal place to vacation if you want to disconnect from the hustle and bustle and just relax and reconnect with family"
"Lekker kusdorpie vir in die see swem, draf langs die strand en in die buurt, lekker gaan stap en selfs 'n oulike mark oor Paastyd en Kersfees. Nuwe spesiale restaurant ook in die dorp."
"Mooi dorpie en omgewing, met uitstekende eetplekke. Die Saterdag-oggendmark is gesellig. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae se wegbreek."
"Naby genoeg aan wynplase, restaurante en winkels indien dit nodig is."
"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"
"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."