Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6227 reviews.

Hermanus, Overberg

176 Hermanus Beach Club

"Mooi plek met mooiste plekkies. "

Witsand, Overberg

Cozy Cottage

"Lekker kusdorpie vir in die see swem, draf langs die strand en in die buurt, lekker gaan stap en selfs 'n oulike mark oor Paastyd en Kersfees. Nuwe spesiale restaurant ook in die dorp."

Swellendam, Overberg

Kwetu Guest Farm

"Mense-mens wat jy nog daar vind. Pragtig."

Hermanus, Overberg

The Koppie - Accommodation

"'n Moet-besoek-bestemming vir almal wat ons ken. "

Kleinmond, Overberg

Serenity

"Eenvoudig en rustig. Sal dit weer besoek. "

Struisbaai, Overberg

Sjoe

"Besondere dorp."

Struisbaai, Overberg

Seagulls Nest

"Min winkeltjies, slegs OK."

Bredasdorp, Overberg

7 on South

"Lekker, rustige dorp naby Suidpunt van Afrika."

Stanford, Overberg

Reed Cottage at Stanford

"Mooi dorpie en omgewing, met uitstekende eetplekke. Die Saterdag-oggendmark is gesellig. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae se wegbreek."

Gansbaai, Overberg

Oppikoppi

"Gansbaai was nog altyd ons hartsplekkie. "

Overberg

Genevieve MCC and Farm Cottages

"Naby genoeg aan wynplase, restaurante en winkels indien dit nodig is."

Swellendam, Overberg

Aan de Eike Guest House

"Mal oor die eetplekke wat naby geleë is."

Overberg

Berge toe - Spanspek se Plek

"Overberg is by far one of the most beautiful destinations."

Hermanus, Overberg

River Tree House

"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"

Overberg

Asher Riverside Cottages

"'n Moet vir 'n wegbreek."

Kleinmond, Overberg

Honeyrock Cottages

"Baie pragtige, klein dorpie. Mense baie vriendelik. "

Hermanus, Overberg

Shabby Chic Bubble

"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."

Struisbaai, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Aangenaam en lekker ondervinding."

Overberg

Umshanti

"Die natuur, in elke seisoen, slaan mens se asem weg. Die vriendelikheid by die plekke waar mens aandoen, of dit eetplekke of blyplekke is, nooi mens vir weer en weer kom."

Struisbaai, Overberg

Stonehouse on Main

"Extremely beautiful stretch of beach. Lifeguards on the beach as well. Affordable plentiful accommodation nearby. Close to the lighthouse and Cape Agulhas as well which has a lovely boardwalk."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."

Gansbaai, Overberg

Whalescape

"My tipe plek. "

Hermanus, Overberg

Misty Waves Boutique Hotel

"Baie rustige dorp, pragtige uitsig en natuurskoon."

Hermanus, Overberg

Bayit Elohim

"Baie mooi en natuurskoon. "

Page
Page 82 - Showing 2431 to 2460
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers