Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.
"Breakfast at Grunters is recommended, the Boathouse has delicious pizza. Roads are gravel but worth the drive."
"Pragtige dorp met baie besienswaardighede en 'n lieflike omgewing wat iets vir alle besoekers bied."
"Ons het vir die Rosefees gegaan en dit was fantasties om al die pragtige tuine te besoek."
"Sal nie die dorp self aanbeveel nie, maar die omgewing wel. Daar is ander juwele, soos Houwhoek."
"Bring alles wat jy benodig saam, want daar is net een winkel wat meeste wat jy benodig sal het."
"Struisbaai met sy land strand en L'Agulhas met sy omgewing is een van ons gesin se gunsteling plekke."
"Pragtige see- en plantegroeitonele in omgewing. Was gelukkig om drie (3) walvisse baie naby te sien. Aanbeveel vir diegene wie nog nie daar besoek afgelê het nie."
"I enjoy the place Duroc's Pub and Grill in Villiersdorp where we enjoy dinner. My second time there and the only negative for me was both times the place was empty and only the bar section was busy."
"Ken Struisbaai al vir baie jare en is steeds verlief op die plek. So baie mooi om te sien en soveel te doen en te ervaar in die omgewing."
"Best place in the world - I also live about an hour away from this destination on the coast!"
"A lot of the restaurants were closed during the week and limited our options for lunch."
"3 hours from Cape Town and loved the rolling hills between Napier and Caledon. We live in such a beautiful country and a road trip was awesome."
"Nie baie eetplekke nie. Die hotel het teleurgestel dat hulle nie ontbyt vir dorpsinwoners toelaat voor 11:00 nie."
"Hermanus is 'n baie mooi, rustige plek, en almal was vriendelik. Ek sal hermanus aanbeveel vir almal wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe."