Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"Lieflike koffie/ontbyt by Bredasdorp Square en lekker, vars, plaaslike produkte om die hoek by Varsmark."
"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."
"Ons sal vir seker weer in Stanford wil gaan kuier! Ons het lanklaas so ontspanne gevoel! Dis die mooiste natuur!"
"Hermanus het alles van see, strand, wandelpad, wynplase tot staproetes in die natuur."
"Cafe 1904 is excellent and Wine Village is a treat, especially Jaco. He knows his wines and food pairings."
"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"
"Ek wil net teruggaan. Dis nou moeilik om weer in die besige strate van die Kaap aan te pas na hierdie lekker naweek weg."
"Witsand is skoon geen besoedeling. Die ideale toeristebestemming as j wil ontspan die ongerepte natuur is beeldskoon."
"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."
"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."