Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 483 resensies.
"Paarl is 'n pragtige dorp met baie toerisme attraksies tussen die Bolandse Wynlande."
"Pragtige dorp in die Boland se wynstreek en toegangsroete tot heelwat ander dorpe soos Wellington, Franschhoek, Stellenbosch, Durbanville."
"Fairview en Spice Route is lekker naby. Hier is ook ontelbaar ander wonderlike plekke om te besoek. Een naweek is te min."
"Always a pleasure going to Paarl, lots to do, plenty of sites to see, and the restaurants are always lovely."
"Met die interessante inligtingsbrosjure kan mens werklik baie plekke besoek. Selfs ook omliggende dorpe wat Paarl 'n ideale verblyf maak."
"Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek."
"Pragtige ou dorp. Boomryk en amper-plaas. Ons het selfs die Taalmonument besoek wat ons laas besoek het met sy inhuldiging."