Geverifieerde Resensie

Panorama Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.

Graskop, Panoramaroete

Log Cabin & Settlers Village

"Really worth the visit and the gorge lift is phenomenal."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Graskop is baie sentraal geleë en stil."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Did not enjoy how busy it was over the weekend we went, otherwise it would have been a peaceful, perfect location."

Panoramaroete

La Granja

"Joooh gravel road, when you go there you need a higher car."

Graskop, Panoramaroete

Rustique

"Remote holiday place with peace."

Panoramaroete

Mankele

"Toerisme-aantreklikhede is baie mooi en toegang tot dit is redelik. Ideaal vir familievakansies met al die besienswaardighede."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Plek om te moet sien. Baie mooi natuur."

Panoramaroete

La Granja

"Natuurskoon is pragtig en daar is baie besienswaardighede."

Panoramaroete

Ouma-se-Huisie

"Lovely scenery."

Pelgrimsrus, Panoramaroete

Mona Cottage

"A real South African gem. So much history and the quaintest town. Love, love, love Pilgrim's Rest!"

Sabie, Panoramaroete

Sabie Star Chalets

"Baie verwaarloos, en baie slaggate in die omgewing."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Mountain Haven Guest House

"Pragtige dorpie met heerlike eet- en kuierplekkies. "

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Hulle kan gerus al die slaggate reg maak."

Graskop, Panoramaroete

A Pilgrims Rest

"Die glashuisbak is 'n moet sien."

Kiepersol, Panoramaroete

Cuckoo Ridge Country Retreat

"Memory building destination. "

Kaapsehoop, Panoramaroete

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Droomdorpie met die vriendelikste mense!"

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Baie lekker dorpie - lekker sentraal geleë."

Graskop, Panoramaroete

Blue Swallow Chalets

"Elke persoon moet dit besoek en die pragtige natuurskoon beleef. Al die besienswaardighede is baie naby aan Graskop en maklik om te besoek. Die Graskop mense is baie vriendelik en behulp saam. Die blyplekke is skoon en netjies sowel as veilig. Ek sal so 'n wegbreek aanbeveel."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"The place that freshes your mind and is full of nature to feed your eyes. I like Graskop."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Soveel pragtige staproetes, so min tyd altyd."

Sabie, Panoramaroete

Sabie Star Chalets

"Sommige paaie nie so begaanbaar soos mens sou wou hê nie, maar oor die algemeen 'n wonderlike omgewing om in te wees."

Panoramaroete

Bluemere Living

"Ons was bietjie teleurgesteld met hoe van die kleiner dorpies agteruitgegaan het en neem aan die afname in die toerisme bedryf tydens COVID en die agteruitgang van plaaslike owerhede se effektiwiteit het iets daarmee te doen. Die natuurskoon bly egter 'n trekpleister."

Graskop, Panoramaroete

Wisteria

"Pragtige omgewing, kry rus vir jou siel so in die natuur."

Panoramaroete

Montrose River Lodge

"Alles is naby en die Krokkodilpark is ook naby."

Graskop, Panoramaroete

Wild Forest Inn

"Baie verwaarloos, maar baie mooi natuurskoon."

Sabie, Panoramaroete

Bananien Lodge

"They should fix the roads only, but everything else is perfect."

Sabie, Panoramaroete

Oom Gawie se Plek

"Dis 'n lieflike plekkie en het die nodige winkels wat mens gerieflik vind. Dis 'n ideale vakansiebestemming."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Misty Hideaway

"'n Moet-besoek bestemming."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Silver Mist is 'n lieflike eetplekkie, as julle nie wil kosmaak nie. Die staproete was toegegroei en modderig, ons het maar padlangs gestap. Sou graaf wilde perde wou sien. "

Sabie, Panoramaroete

Chillin Thyme

"Dorp bietjie verwaarloos, maar dit bly 'n pragtige omgewing."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang