Geverifieerde Resensie

Panorama Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1589 resensies.

Kaapsehoop, Panoramaroete

Kattekwaad Accommodation

"Kaapsehoop is 'n pragtige klein dorpie met baie karakter en baie mooi ligging met heelwat om te doen. Die kwaliteit van die restaurante is net nie so goed nie. "

Kaapsehoop, Panoramaroete

Angels Mist Guest House

"Dis 'n "Bucket list"-bestemming."

Sabie, Panoramaroete

Sabie Star Chalets

"Pragtig, asemrowend."

Graskop, Panoramaroete

Kloofsig Holiday Cottages

"Graskop is goed geleë as jy die laeveld wil besoek met baie gerieflik restaurante, baie naby aan die "Gods window" / panorame roete."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Angels Mist Guest House

"We did a very interesting walk/hike through huge boulders and rocks, and arrived "at the top of the world". Looking at the fields around Kaapsehoop, I never would've thought that a view like that could be found there... Truly a second "God's Window". This is a captivating little town, enveloped by "angels' mist", and inhabited by free-range people and wild roaming horses.. Awesome!"

White River Country Estate, Panoramaroete

Pinehurst Place

"Ons is mal oor White River Country Estate. Sal beslis weer kom!"

Sabie, Panoramaroete

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Dorpie self is maar vervalle maar die besienswaardighede is die moeite werd."

Sabie, Panoramaroete

Travel Lodge Sabie

"Sabie het so baie om te bied vir 'n gesinsvakansie. "

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"Skilderagtig mooi. "

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Pragtige dorpie, swak paaie vol slaggate."

Graskop, Panoramaroete

Wild Forest Inn

"Dis jammer die plekke het baie vervalle geraak en baie winkels het toegmaak - die beperkte eetplekke is die moeite werd om te besoek."

Kaapsehoop, Panoramaroete

The Blue Swallow

"Mooiste staproetes na die waterval en die eskarp. Rustige dorpie met die mooiste perde! "

Kaapsehoop, Panoramaroete

Silver Mist Guest House

"Do not go there if you expect any kind of excitement-or any beer on tap."

Sabie, Panoramaroete

Oom Gawie se Plek

"As jy wil wegkom van die gejaag, gedruis en besoedeling van Gauteng, dan is Sabie die plek om te "unwind". Die stadsraad moet tog net aandag aan die slaggate in en om die pragtige dorp skenk ."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Baie mooi dorpie en baie rustig."

West Acres, Panoramaroete

Dome Home Accommodation

"Sentraal, naby hoofpaaie, sakesentrums en hospitale."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Ek ontdek nuwe dinge elke keer."

Graskop, Panoramaroete

Blue Swallow Chalets

"All the amazing sites to see are within a short distance. "

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"Sabie is 'n pragtige dorpie. Die mense is baie vriendelik. Ons het welkom gevoel by al die winkels en restaurante. "

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"Sabie met al die watervalle en besienswaardighede is ongelooflik mooi!"

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"We do travel a lot in that area and we experience the town and it's economy to fall behind."

Sabie, Panoramaroete

Dublin Guest Lodge

"Lekker warm. Mik dalk vir 'n besoek in die winter."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Bohemian Garden Cottages

"Die mooiste dorp met vriendelike en behulpsame inwoners. Lekker kuierplekke en die ideale plek om te ontspan en uit te rus."

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang