Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1589 resensies.
"Oor die algemeen baie aangenaam om daar vakansie te hou en die besienswaardighede is naby."
"Kaapsehoop het 'n ouwêreldse sjarme en bekoring wat 'n mens bybly lank nadat jy weg is. Dit het 'n unieke kalmte wat 'n mens omring. "
"Graskop se natuurlandskappe is sprokiemooi en ideaal geleë om omliggende gebiede soos Sabie, Pelgrimsrus, Hazyview, ensovoorts te besoek. Sal dit definitief aanbeveel vir mense wat die besienswaardighede van Mpumalanga wil besoek."
"The entrance to the tourist information next to Wimpy was disgusting as it was littered with boxes and rubbish bags. Keep your pretty little town clean! Not a good sight. "
"Ek sal glad nie omgee om daar te kan gaan aftree nie. Dit is 'n pragtige plek, baie sentraal aan al die pragtige plekke om te sien soos die Kruger Wildtuin, God's window, Potholes, Pilgrimsrest en daar is so baie ander dinge om te doen, jy kan nie verveeld raak daar nie."
"Lovely destination if you just want to relax as there's not much to do. The Bohemian Groove Café is a must for delicious food and friendly service, and it's pet friendly too!"
"Sabie is a quiet, peaceful town. If you are from noisy cities Sabie is the place to visit just to enjoy tranquillity. "