Geverifieerde Resensie
Parys
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 944 resensies.
"Lekker wegkom, ontspannende dorpie. Jy kan bietjie van alles vergeet en die kunstige atmosfeer geniet en die natuurskoon inneem."
"Baie lekker gekuier in die dorp. Restaurante is fantasties en daar is baie om te sien in die antiekwinkels."
"Pragtige dorp, die strate kort bietjie aandag, maar ek sien party plekke word aan gewerk so dalk lyk dit beter volgende keer!"
"Oulike dorpie en Vaal de Grace Golf Estate is pragtig! Die paaie is net in 'n swak kondisie."