Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.
"Baie oulike dorpie, hulle het wel oor die naweek gesukkel met hulle krag, maar ons weet dis buite hulle beheer."
"Ek het in die dorp grootgeword. Die agteruitgang is duidelik waarneembaar. Die meeste strate is vol slaggate."
"'n Stil, rustige dorpie met baie winkeltjies om te besoek en oulike koffiewinkels en restaurante."
"We enjoyed walking around the town and in and out of the antique shops. Good variety of restaurants and things to do."
"Loadshedding, slaggate in paaie is nogal geneig om 'n demper te plaas op wat ons eintlik be-oog om te geniet. Aanwysingsborde na spesiale plekke ontbreek ook."
"Ek wens ons het meer tyd gehad om al die winkeltjies te besoek het. Ons het gegaan en White River Rafting gaan doen op die Vaalrivier. Dit was amazing."
"Kan seker nie oor Parys kla as sekere dele van die land in net so 'n chaos is nie. Bly ons gunstelingbestemming in die Vrystaat."
"Parys is 'n baie vriendelike dorpie en veel om na te kyk, baie om te doen naby die omgewing."
"'n Oulike plattelandse dorpie met aangename mense. Heerlike eetplekke en oulike winkeltjies."
"Ken Parys goed. Het heerlik by O's gaan eet een aand. Kan dit ten sterkste aanbeveel."
"Ons het nie kans gekry om by die oulike winkels en restaurant 'n draai te maak nie, maar sou dit regtig graag nog wou doen."
"We absolutely love the small-town vibe and the little shops on the main road. My favorite is the sweet shop. There is so much to do. Real Adventures offers quad biking, river rafting, paintball and so much more. A 30-minute drive takes you to Emerald Casino and Resort where there is a variety of activities. Pont De Val is 15 from Prarys, where you can enjoy the tranquility of the Vaal River and some delicious wine. Vredefort Drome is also 20 min from Parys. Parys is really an amazing little town."