Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.

Parys

Le Franz

"Parys is een van my gunstelingeplekke wat ek oor en oor besoek. Die beskikbaarheid van lopende water is wel die enigste krisis by sommige restaurante. Parys het toeriste nodig!"

Parys

Casa Cara Resort

"Baie oulike dorpie, hulle het wel oor die naweek gesukkel met hulle krag, maar ons weet dis buite hulle beheer."

Parys

Die Wit Huis ( Paulsen str)

"Ek het in die dorp grootgeword. Die agteruitgang is duidelik waarneembaar. Die meeste strate is vol slaggate."

Parys

Le Grand Chateau

"Vreeslik lekker gekuier en baie lekker eetplekke in Parys!"

Parys

The Danes on Vaal

"Lovely quaint town to visit!"

Parys

River Rock Lodge

"'n Stil, rustige dorpie met baie winkeltjies om te besoek en oulike koffiewinkels en restaurante."

Parys

Dam 'n Devine

"Lekker bestemming vir 'n naweekkuier."

Parys

3023 Kingfisher

"Mooi plekkie."

Parys

Parys Golf and Country Estate 2951

"We enjoyed walking around the town and in and out of the antique shops. Good variety of restaurants and things to do."

Parys

The Danes on Vaal

"Baie oulike antieke winkels en heerlike gesellige koffiewinkels en lekker etes."

Parys

Le Grand Chateau

"Loadshedding, slaggate in paaie is nogal geneig om 'n demper te plaas op wat ons eintlik be-oog om te geniet. Aanwysingsborde na spesiale plekke ontbreek ook."

Parys

Le Grand Chateau

"Parys is 'n klein paradys."

Parys

Cottage @ 49

"Ek wens ons het meer tyd gehad om al die winkeltjies te besoek het. Ons het gegaan en White River Rafting gaan doen op die Vaalrivier. Dit was amazing."

Parys

Mistique Waters

"Kan seker nie oor Parys kla as sekere dele van die land in net so 'n chaos is nie. Bly ons gunstelingbestemming in die Vrystaat."

Parys

Schilbach House

"Parys is 'n baie vriendelike dorpie en veel om na te kyk, baie om te doen naby die omgewing."

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"Lovely place to stay."

Parys

Hidden Grace

"Klein en netjies. Baie nice Spur het my verbaas, wow!"

Parys

Rambling Rapids

"Hou baie van Parys. Dis naby vir ons wat in Vanderbijlpark woon."

Parys

Le Grand Chateau

"Mooi dorpie. Vriendelike winkeleienaars en baie goeie restaurante."

Parys

Rotary Place

"'n Oulike plattelandse dorpie met aangename mense. Heerlike eetplekke en oulike winkeltjies."

Parys

The Dell

"Dis 'n baie interessante dorp met baie nostalgie en jy kan jouself verloor tussen al die winkeltjies en restaurante. Aangename mense, baie vriendelik en hul gasvryheid uit die boonste rakke."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Baie lekker, klein dorp vir rondloop en winkels besigtig."

Parys

Casa Cara Guest House

"Histories met oulike winkels."

Parys

Rotary Place

"Pragtige dorpie langs die Vaalrivier. "

Parys

3023 Kingfisher

"Ken Parys goed. Het heerlik by O's gaan eet een aand. Kan dit ten sterkste aanbeveel."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Ons het nie kans gekry om by die oulike winkels en restaurant 'n draai te maak nie, maar sou dit regtig graag nog wou doen."

Parys

Riverbush Lodge

"Die rivier is indrukwekkend. Die dorp self is bietjie verwaarloos."

Parys

Le Grand Chateau

"We absolutely love the small-town vibe and the little shops on the main road. My favorite is the sweet shop. There is so much to do. Real Adventures offers quad biking, river rafting, paintball and so much more. A 30-minute drive takes you to Emerald Casino and Resort where there is a variety of activities. Pont De Val is 15 from Prarys, where you can enjoy the tranquility of the Vaal River and some delicious wine. Vredefort Drome is also 20 min from Parys. Parys is really an amazing little town."

Parys

Riverbush Lodge

"Parys has a lot of activities to do."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Oulike dorpie met heerlike eetgoed."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang