Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.
"Terrible as dit kom by al die bedelaar, rondlopers, swendelaars, straatkinders, dit is 'n ongemaklike situasie, ons is van plattelandse dorpies af ons verstaan dit en ken dit, maar Parys is extreme en dis baie sleg. Restaurante en akkommodasie is tops! Dankie vir dit. "
"Daar is die rivier, oulike restaurante, baie antieke meubelplekke, ens., maar mens sien ook maar die verval soos in enige ander van ons kleiner dorpies."
"Ongelukkig het Covid skade aangerig en sekere winkels se kwaliteit het verswak of ander winkels het verdwyn! Dis so jammer - meer toeriste word benodig om die dorpie weer rooi te verf."