Verified Reviews
Paternoster
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paternoster
Rated 4.6 out of 5 based on 1451 reviews.
"Lieflike bekostigbare eetplekke. Dis die ideale plek om te vergeet van alles en net in die natuur se skoonheid te verdwyn. "
"Paternoster is hoogs aanbeveelbaar vir toeriste. Dit is vir my prentjiemooi, een van my gunsteling plekke."
"Paternoster is 'n unieke vissersdorpie met 'n uitsonderlike karakter en is heerlik om te voet te verken. Daar is nie nog so 'n lekker stapstrand soos Paternoster sin nie. Vir kilometers is dit net jy en die uitgestrekte wit sand en see, wat 'n fees! Die winkeltjies en restaurante bied iets vir elke smaak en die mense van Paternoster is baie vriendelik en lewer oral baie goeie diens."
"Restaurante is tops en die strande is lieflik sowel as die inwoners. Almal is vriendelik. "
"Really gorgeous. On the safety side did not feel unsafe at all just have to be aware as petty theft is a possibility if doors and windows are left open."
"We stayed in St. Helena for 20 days before staying in Paternoster and enjoyed the more relaxed pace on the north side of the peninsula more than the more frenetic pace in Paternoster. The beach at Paternoster, though, is definitely superior to any beach going north until Dwarkersbos. Great for sufing, sail boarding, kayaking, beach runs and walks and birding."