Verified Reviews

Plettenberg Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 491 reviews.

Plettenberg Bay

Unit 80

"Boomryke plek. My bewonder aan die natuur. Die mense behandel jou met soveel respek."

Harkerville, Plettenberg Bay

Hunter's Country House

"Naby geleë aan Plettenbergbaai."

Plettenberg Bay

Bayview Bliss Castleton 19B

"Dit is 'n pragtige toeriste-attraksie ."

Plettenberg Bay

Strandstreet Cabin

"Baie mooi, vriendelike mense en 'n netjiese dorp."

Plettenberg Bay

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."

Plettenberg Bay

Happy Days

"Perfect holiday destination."

Plettenberg Bay

Masescha Country Estate

"Baie lekker restaurant-opsies. Sal weer aanmeld!"

Plettenberg Bay

Masescha Country Estate

"Plett is stunning en sal altyd na aan my hart wees. "

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

O So Kozi

"Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid."

Plettenberg Bay

Sunshine Beach Cottage

"'n Fantastiese plek vir 'n gesinsvakansie."

Piesang Valley, Plettenberg Bay

Pladda in Plett

"Baie pragtige skoon, asemrowende plek. Sal beslis weer kom."

Plettenberg Bay

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"Ons het alles rondom Plettenbergbaai besoek. Die olifantpark, Robberg,wolwe, Birds of Eden, die roofvoëls, ape. Daar is so ontsettend baie om te doen. Kan dit net aanbeveel."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

O So Kozi

"'n Pragtige strand met maklike toegang, Sal vir seker weer soontoe gaan."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

ArchRock Resort

"Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management."

Plettenberg Bay

Dolphin Circle Bed and Breakfast

"I love it. You can feel the holiday magic in the air."

Keurboomstrand, Plettenberg Bay

O So Kozi

"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."

Plettenberg Bay

Casa Constance

"So much to do in Plett! Wonderful place."

Piesang Valley, Plettenberg Bay

Pladda in Plett

"Mooi area. Nie juis tyd gehad om rond te ry nie, behalwe Birds of Eden. Beslis 'n moet wanneer in daardie omgewing. Plettenbergbaai net baie besig - Desember seker 'n nagmerrie."

Plettenberg Bay

Strandstreet Cabin

"Great surfing and beaches. Uncrowded even in peak season with excellent restaurants and a magnificent lagoon for all manner of activities."

Plettenberg Bay

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

"Heerlike plek vir 'n Desember vakansie! Top klas restaurante!"

Plettenberg Bay

Keurbooms River Lodge

"Mooi omgewing met baie om te doen. Dit was gerieflik om ‘n redelike verskeidenheid winkels naby te hê vir kosaankope en miskien goed wat mens vergeet het. Daar is baie swemstrande, Keurbooms se strande, Lookout Beach in Plet, Nature’s Valley, Beacon, en 5 strande by Robberg."

Plettenberg Bay

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"Wi-Fi en selfoonopvangs op plekke swak en selfs geen, maar op sekere plekke bruikbaar. "

Harkerville, Plettenberg Bay

Protea Wilds Retreat

"Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers