Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
"Dink daar is werklik baie om te sien en te beleef in Harkerville sonder om ver te ry."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Goede uitvalsbasis voor verdere uitstappen, mooie stranden."
"Plettenbergbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming. 'n Mens voel veilig in en om die dorp, sakebesighede en ook op die strande. Die dorp is skoon en die mense baie vriendelik."
"Een van die beste bestemmings waar ek al vakansie gehou het. Daar is altyd iets te doen, iets te eet en iets te sien. Kan die bestemming werklik aanbeveel. "
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Dit is 'n baie mooi area in ons land. Dit is beslis die moeite werd om 'n bietjie daar rond te kyk en dinge te ervaar."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"Paradise! We live in George but Keurboomstrand is unique in its own beautiful way."
"Plettenbergbay is een leuk plaatje, als je lekker uit eten wil ga dan naar restaurant Nguni, wel van tevoren reserveren."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Sunshine Beach Cottage"Soveel om te sien en besigtig dan praat ek nie eers van die ongelooflike lekker restaurante nie! Enrico's restaurant is 'n moet besoek, van pizza tot vis is uit die boonste rakke!"
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
O So Kozi"As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!"
"Die verskeidenheid van goeie restaurante, pragtige natuurskoon en baie om te doen maak Plettenbergbaai ons gunsteling bestemming."
"Die plek is pragtig. Ons het die tyd weg geniet. Dis net ver van die Kaap af, anders sou ons gou weer gaan. "
"Ken Plettenbergbaai baie goed. Het jare in Natures Valley vakansie gehou, dink dis een van die mooiste plekke met goeie weer en baie sentraal om te bly en ander plekke rondom te besoek. Al wat n mens seker vang is die verkeer. "