Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 495 reviews.
"Plettenberg Bay will soon be my permanent home and I will certainly enjoy it as there is lots of interesting things in and around Plett."
"Gaan maak gerus 'n draai by Mel's Place Keurboomstrand. Hulle kos is heerlik, baie kos vir min geld met 'n lekker atmosfeer."
"Dit is lekker stil en veilig, lekker staproetes en weg van die dorp se verkeer. Sal definitief weer besoek."
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Ocean Pearl"Kan dit rêrig aanbeveel as jy lekker wil vakansie hou!"
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Ocean Pearl"Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. "
"Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus. "
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Ocean Pearl"Die berg aan die agterkant en rivier het 'n lekker rustige atmosfeer. Naby als geleë en 'n mooi gedeelte van Plett."
"Plettenbergbaai het 'n besonderse bekoring. Keurboomstrand, wat deel is van die Plettenbergbaai-omgewing is beslis 'n besoek werd, veral die Enrico-restaurant! "
"It's a busy holiday seaside village with very friendly people. Everything is close by. "
"Amazing!!! This is a true gem of a town and we only wished we’d booked in town rather than on the outskirts."
"Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Baie mooi strand en onverwagse besoekers - rob op strand - verrassing vir die dag. Heerlike atmosfeer en skoon strand. "
"Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination, the beaches are absolutely amazing."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
ArchRock Resort"Natuurskoon en regtig 'n baie mooi strand. Dit is selfs vir die vissermanne ook."
"Plettenbergbaai is 'n pragtige toeristebestemming en ek sien 'n blink toekoms vir die gebied."