Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 921 reviews.
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Keurboomstrand Views"Ongelooflik, vir beide volwassenes en kinders. Blyk 'n veilige strand te wees."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Ons het in die winter gegaan en dit is vanselfsprekend dan kouer en stiller. Dit het ons gepas, want ons wou wegkom van die gejaag en druk program. Die karavaanpark is gesluit vir die winter en so ook die restaurant. Mens moet onthou dat jy sal moet ry om iewers te gaan eet of voorrade kry. In vakansietye gaan hierdie resensie nie van toepassing wees nie!"
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Een van die mooiste plekke in ons land."
"Dit akkommodeer nie regtig jonger mense nie, so as jy as ‘n gesin gaan, vat net iets om die jonger kinders besig te hou."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Keurboomstrand is 'n baie skoon strand. Daar is ook 'n lekker resturant. Ons kan hulle pizza aanbeveel. Het ook al ander kos daar geëet wat baie lekker is."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Ons was te kort daar om 'n behoorlike mening te gee, maar dit wat ons gesien het, was so dat 'n mens weer wil gaan."
"Seker die mooiste strande, omgewing en natuur in Suid-Afrika met baie plekke wat toeganklik is vir ouer persone en persone wat met 'n rolstoel moet oor die weg kom"
Piesang Valley, Plettenberg Bay
The Eleven"Very easy to find and a super base to go from and to on your vacation. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Sal definitief weer by Uysparadys gaan kuier."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Keurboomstrand is ongelooflik mooi! Dis stil, rustig en veilig. Ek wens ons kon langer bly. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel!"
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Some great restaurants and farm stalls and picture perfect views wherever you go! "