Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 921 reviews.
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Boomhuis by die See"Mooi en klein strandoord met lekker draf/fietsrypaadjie."
"Plettenberg Bay is a stunning place to visit, lots to do and see. Beautiful beach walks. Great choice of restaurants."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
The Dunes 4"Mooi rustige omgewing en natuurskoon, veral buite seisoen in wintertyd."
"Die verskeidenheid van goeie restaurante, pragtige natuurskoon en baie om te doen maak Plettenbergbaai ons gunsteling bestemming."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Pragtige stukkie wëreld. Verseker die moeite werd."
"Was koud toe ons daar was so kon nie lekker die plek verken nie, maar daar is oorgenoeg winkels vir elke smaak."
"Now too far for me to drive (getting old). Best is to fly to George & hire a car."
"Ken Plettenbergbaai baie goed. Het jare in Natures Valley vakansie gehou, dink dis een van die mooiste plekke met goeie weer en baie sentraal om te bly en ander plekke rondom te besoek. Al wat n mens seker vang is die verkeer. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Seagull View Cottages"Pragtige strand en omgewing. Ongerep en naby aan die natuur. Strand en swem-area kan gevaarlik wees as gevolg van dwarsstrome. Wees versigtig, veral met hoogwater. Wees ook op die uitkyk vir aktiwiteite in die water - voëls en vis. Die spesifieke naweek wat ons daar was, was daar 'n haaiaanval waar 'n 14-jarige seun beseer is. (Luister na die NSRI se waarskuwings.)"
"Plettenberg Bay is an awesome destination. It has a beautiful beach, peaceful countryside, and it'sextremely clean. We didn't see any broken down homes, shacks or trash laying around. People are friendly and helpful. We loved the shops, restaurants and markets. "
"We travelled the Garden Route. Plettenberg is nice but for us a bit too luxurious. We used the cottage specially to visit Tsitsikamma and that went great!"
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Bos en See"Daar is maar net een Keurboomstrand - ons gunstelingplek langs die Suid-Afrikaanse kus."