Verified Reviews

Pretoria

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria

Rated 4.3 out of 5 based on 1220 reviews.

Pretoria

Glen Marion Guest House

"Nie ons idee van 'n toeristebestemming nie."

Pretoria

City Lodge Hotel Hatfield

"Lovely city, very clean and has lovely people."

Pretoria

Augsburg

"Baie winkelsentrums van hoë gehalte."

Pretoria

Greenwoods Selfsorg

"Geen kommetaar."

Pretoria

The Night Owl

"Ons wat van die Platterland af kom geniet die stad met al sy baie winkels en verkeer en hier is baie om te doen. So ja, vir ons is dit een vetpret-wegbreuk en lekker ontspan."

Pretoria

Francor Guesthouse

"Large malls and variety of activities, services and products."

Pretoria

Willows Guest House

"Lekker area. "

Pretoria

B&B in The Wilds

"Het groot geword in Pretoria, ou Pretorianer!"

Pretoria

Corinne Place

"Lank in Pta gewoon en onder die huidige toestande in ons land is agteruitgang van alle dienste skokkend met padtoestande bo aan die lys!"

Pretoria

Green Whisper Cottage

"Garsfontein en die spesifieke area waar die gastehuis is, was baie rustig en veilig."

Pretoria

298 on 34th

"Mooi stad, sekere dele met goeie winkelsentrums."

Pretoria

La Provadence

"Wonderlike stad met baie besienswaardighede."

Pretoria

Hampton House

"Alles daar wat nodig is."

Pretoria

Guesthouse @ 31 Murray

"There are a number of places of interest to visit. For the international traveler, it is definitely worth spending a few days seeing the sights."

Pretoria

Die Plaashuis

"Pretoria is vir my 'n lekker stad om net bietjie rond te loop."

Pretoria

Walker Inn

"Nie meer so veilig nie, wees baie wakker vir stakings by verkeersligte."

Pretoria

Wingate Family Apartment

"Die verkeer is oorweldigend, maar alles wat jy wil hê, is binne kort afstand."

Pretoria

Menlyn Apartments

"Akkommodasie is goed geleë."

Pretoria

La Peregrina Gastehuis

"Do not feel save to travel after 18:00."

Pretoria

La Peregrina Gastehuis

"Het 40 jaar daar gebly en gewerk. Nou te oud vir die stede."

Pretoria

Pearl Guest House

"As jou bestemming tussen die plase is, probeer seker maak wat is die beste pad na jou bestemming vooraf. Bel die gastehuis, en vra advies. Indien dit reën kan die grondpaaie baie gevaarlik raak. Die mense op Pretoria se plase is darem besonders behulpsaam en vriendelik as jy dalk sou vassit."

Pretoria

Little Umhlanga

"Lekker plek met lekker mense."

Pretoria

Green Whisper Cottage

"Baie lekker gekuier."

Pretoria

De Vreugd

"Ons het die wegbreek Pretoria toe vreeslik geniet."

Pretoria

At Libertas

"The place has great malls and restaurants galore. The city doesn't disappoint."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers