Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1220 resensies.
"Ons wat van die Platterland af kom geniet die stad met al sy baie winkels en verkeer en hier is baie om te doen. So ja, vir ons is dit een vetpret-wegbreuk en lekker ontspan."
"Lank in Pta gewoon en onder die huidige toestande in ons land is agteruitgang van alle dienste skokkend met padtoestande bo aan die lys!"
"Garsfontein en die spesifieke area waar die gastehuis is, was baie rustig en veilig."
"There are a number of places of interest to visit. For the international traveler, it is definitely worth spending a few days seeing the sights."
"Die verkeer is oorweldigend, maar alles wat jy wil hê, is binne kort afstand."
"As jou bestemming tussen die plase is, probeer seker maak wat is die beste pad na jou bestemming vooraf. Bel die gastehuis, en vra advies. Indien dit reën kan die grondpaaie baie gevaarlik raak. Die mense op Pretoria se plase is darem besonders behulpsaam en vriendelik as jy dalk sou vassit."