Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1230 reviews.
"UNISA wat 'n gerespekteerde akademiese instituut is, is baie na aan die gastehuis geleë en waarskynlik heelwat gaste kan lok. Hiervoor moet die oornag fasiliteite wat beskikbaar gestel word juis so wees om gaste te ontvang en gemaklik te kan voel. Die area huisves ook verskeie hospitale waar families waarskynlik pasiënte moet besoek, daarom is die fasiliteite 'n vereiste om op standaard te wees. "
"Baie besige roetes in die omgewing. Kan baie plekke vandaar opspoor. Aangenaam. "
"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "
"For shopping and shows, Menlopark is a travel destination. Not sure about anything else."
"Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark."
"Aangename, rustige omgewing binne maklike bereik van Wonderpark Sentrum. Sal beslis weer daar tuisgaan."
"Not much to do in Valhalla itself, but it is very central to Centurion and other Pretoria areas."
"Goeie omgewing, ons was naby Lynnwood en Menlopark se skool waar ons Vrydag wou wees. "
"You must expect guests from Polokwane. Already my colleagues are crazy about the place."