Verified Reviews

Pretoria

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria

Rated 4.3 out of 5 based on 1261 reviews.

Garsfontein, Pretoria

Greenwoods Selfsorg

"Atterbury-weg is 'n nagmerrie, maar hopelik is dit nou van korte duur."

Menlo Park, Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."

Pretoria

Green Olive Chalet

"Verkeer is 'n nagmerrie. Uitmuntende geriewe in omliggende gebiede."

Menlo Park, Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"Menlopark is a safe area, and located near Menlyn Mall."

Montana Park, Pretoria

Montana Cape House

"Baie naby aan alles, maar rustig."

Villieria, Pretoria

Ibis Thatch Cottage

"Ons het nie regtig in Villieria gaan rondry nie en was vir besigheid in ander dele van die stad besig, maar dit is regtig 'n rustige deel. Dit wat ons ervaar het, is baie goed."

Groenkloof, Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa

"Naby hospitaal en dit is al wat ons nodig gehad het."

Montana Park, Pretoria

Montana Cape House

"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."

Menlo Park, Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"Alles wat ons van die platteland verwag, is hier."

Muckleneuk, Pretoria

186Ridge

"UNISA wat 'n gerespekteerde akademiese instituut is, is baie na aan die gastehuis geleë en waarskynlik heelwat gaste kan lok. Hiervoor moet die oornag fasiliteite wat beskikbaar gestel word juis so wees om gaste te ontvang en gemaklik te kan voel. Die area huisves ook verskeie hospitale waar families waarskynlik pasiënte moet besoek, daarom is die fasiliteite 'n vereiste om op standaard te wees. "

Pretoria East, Pretoria

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Baie besige roetes in die omgewing. Kan baie plekke vandaar opspoor. Aangenaam. "

Colbyn, Pretoria

3 @ Marion Guesthouse

"Heerlike afslaanklub met fantastiese restaurant net om die draai."

Garsfontein, Pretoria

Sunbird Garden Cottage

"Everything you need is within about 2-3 km from Garsfontein."

Menlo Park, Pretoria

Ambiance Guesthouse

"Vir my het dit na 'n lekker veilige gebied gelyk."

Brooklyn, Pretoria

Guesthouse @ 31 Murray

"Brooklyn is safe and beautiful."

Shere, Pretoria

Windmills Rest

"Very nice area."

Kameeldrift East, Pretoria

Retro Motel

"Dit is nie 'n vakansiepunt nie, maar daar is mooi troue venues in die area."

Groenkloof, Pretoria

Love, Joy and Peace Cottage

"Baie stil in 'n veilige omgewing. Naby die universiteit en sakekern."

Garsfontein, Pretoria

Greenwoods Selfsorg

"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "

Tampara Park, Pretoria

Villa Xanelle Guest House

"Die omgewing word goed na gekyk en jy kan sien die inwoners gee om."

Menlo Park, Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"For shopping and shows, Menlopark is a travel destination. Not sure about anything else."

Moreletapark, Pretoria

Arum Lily Guest Cottages

"Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers