Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1261 resensies.

Clubview, Pretoria

Cosy Inn

"Het ongelukkig nie baie tyd daar bestee nie, ken area nie baie goed nie!"

Lyttelton Manor, Pretoria

Bené

"Lyttleton Manor is a clean, safe area, there are enough malls and a hospital in the area."

Pretoria-Oos, Pretoria

Villa Amor

"None specific, we didn't stay long enough to explore. "

Rietfontein, Pretoria

Ciara Guesthouse

"Quiet and very peaceful and secure neighbourhood."

Groenkloof, Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa

"Less crime, quiet and peaceful environment."

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Hoogs aan te beveel!"

Moreletapark, Pretoria

Cornerhouse on Conan

"Moreletapark is goed geleë, met 'n lekker mall. Menlin is ook naby genoeg. "

Faerie Glen, Pretoria

Corinne Place

"Stil en rustige omgewing."

Centurion Golf Estate, Pretoria

No.2

"Baie mooi en veilig."

Pretoria SSB, Pretoria

Alleyn Self-catering

"Pretoria is a nice inland place to be."

Wapadrand, Pretoria

Koru Guest House

"Veilig, pragtig goed geleë met ongelooflike uitsig."

Kameeldrift-Oos, Pretoria

BietjiePlaas

"I'm okay with the place."

Centurion Golf Estate, Pretoria

No.2

"Ontbyt is goed en diens is wat 'n mens by 'n gholfbaan verwag."

Elarduspark, Pretoria

Private Apartments

"We love Elarduspark. It is close to all access roads and shops. It is very easy to get to different destinations from there. The area itself is also not too busy and traffic jammed. "

Colbyn, Pretoria

29 On Tait Guesthouse

"Dis 'n area in Pretoria met ouwêreldse winkels en eet plekke. Pragtige area. "

Lyttelton Manor, Pretoria

Bené

"Baie gasvry en behulpsaam en meer aangebied wat ons voor gevra het."

Clubview, Pretoria

Cosy Inn

"Naby alles wat jy kan nodig hê."

Shere, Pretoria

Mountain Manor Guest House and Day spa

"It's a very cool and quiet out of town experience. It gives you a relaxed feeling."

Pretoria-Oos, Pretoria

Waterfalls Boutique Hotel

"Pretoria-Oos het alles wat jy nodig het om jou vakansie te geniet."

Muckleneuk, Pretoria

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

"Muckleneuk is baie naby aan die middestad van Pretoria en die spoorlyn. Was skrikkerig om in die aand rond te beweeg, maar die area is boomryk en netjies."

Shere, Pretoria

Mountain Manor Guest House and Day spa

"Die area is goed geleë vir oorslaap na 'n troue of partytjie aan die verre oostekant van Pretoria, maar as 'n gemeenskap moet hulle die instandhouding van die grondpaaie prioritiseer."

Lyttelton Manor, Pretoria

Rozendal Guest House

"Baie gerieflik en goed ingerigte gastehuise."

Muckleneuk, Pretoria

La Peregrina Gastehuis

"The place is nice and safe."

Elarduspark, Pretoria

Limonite Guesthouse

"Elarduspark is sentraal geleë en kan 'n toerisme-bestemming wees, alhoewel ek dit eerder sal adverteer as verblyf naby die lughawe."

Die Hoewes, Pretoria

Lapalosa Lodge

"Hou van die rustigheid en stilte. "

Lynnwood, Pretoria

Hudson House

"Meer vir besighede, nie vir toeriste nie, maar baie mooi en netjies."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang