Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1252 resensies.
"Baie mooi area en stil. Daar is nog baie plekkies wat ons nog daar wil kom besoek in die toekoms."
"Lekker plek om te gaan kuier alles naby. Genoeg Uber geleenthede as jy hulle nodig het."
"Faerie Glen word uitstekend deur die inwoners as veilige tuiste bewaar. Van die beste woonbuurt in Pretoria. Naby aan alle belangrike instansies."
"Het nie veel tyd gehad om die area te verken, maar dit lyk na 'n rustige buurt."
"Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes. "
"Dit is baie toeganklik vir persone wat in daardie deel van die stad wil tuisgaan. Aangename verblyf."
"Ek het die buurt besonder skoon gevind en die sypaadjies was oral instandgehou."
"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."