Verified Reviews
Prince Albert
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Prince Albert
Rated 4.7 out of 5 based on 1098 reviews.
"Beautiful quaint town! Lots to do and see with gorgeous homes all over the show."
"Pragtige dorpie en heelwat om te doen (Gay's Guernsey Dairy, museum, galerye, lekker restaurante). Salig om deur die dorp te stap, met sy mooi watervore. "
"Food in town exceeded expectations. Great lunch at lazy lizard with outstanding homemade bread. Dinner at Art gallery (recommendation by lodge) has inspired menu and wine choices."
"Oulike dorpie met ryk geskiedenis, lekker restaurante en nog baie meer wat ons wil sien daar."
"Ons is aangenaam verras met hierdie oulike dorpie in die middel van die Karoo, sy oulike winkeltjies, heerlike restaurante en vriendelike mense. Die moeite werd om meer as 'n dag daar te spandeer."
"'n Baie interessante geskiedkundige dorp: museums, kaasfabriek, aandwandeling met vertellings oor spoke en die dorp de geskiedenis. Stap op Gordon se berg vir mooi uitsig."
"Great little town to visit for a few days on your way to or from Cape Town. Unfortunately not so good at the moment because of the draught, but one can not do anything about the weather."
"Karaktervolle Karoo-dorpie in pragtige omgewing met talle goeie eet- en kuierplekke, met iets vir almal in die gesin."
"There's not an awful lot to but there are a handful restaurants in town. Very safe. "
"Baie mooi. Ons was ongelukkig oor n naweek daar en min plekke was oop. Sou graag meer wou sien."
"Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens."
"Jou hart gaan uit na die mense daar wat tans groot droogte ervaar. Die gemeenskap vat hande en werk saam om die dorp skoon en netjies te hou en besoekers welkom te laat voel."
"Was so lekker om rond te stap en veilig te voel en almal is so vriendelik!"