Verified Reviews
Prince Albert
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Prince Albert
Rated 4.7 out of 5 based on 1098 reviews.
"Baie oulike plek, laat my aan Dullstroom dink. Sal definitief weer teruggaan om weer die pas te ry en al die plekkies te besoek."
"Baie lekker vakansie vibe en tipiese toerisme dorpie. Kunswinkels en straatkaffees. Clarens in die Vrystaat op klein skaal."
"Wat 'n bekoorlike dorpie, soveel om te sien en te doen, 2 dae is heeltemal te min, soveel restaurante met die smaaklikste kos. Die deli by die hotel verkoop heerlike geelvet-biltong en tuisgebakte brood."
"'n Pragtige dorp met 'n ryk geskiedenis, 'n moet vir elke Suid-Afrikaner om te sien hoe 'n munisipaliteit baie goed kan funksioneer. Lazy Lizard die beste eetplek met tuisgebak vir wegneem. Kort op sy hakke is La-di-dah restaurant met heerlike hartskos. Sluit jou verblyf af met 'n rit oor die Swartbergpas."
"Prince Albert is 'n pragtige dorpie en daar is so baie om te sien en te doen!"
"Lovely but rather out of the way, which is not a bad thing! Friendly people and beautiful houses and gardens."
"A lovely little town in the Karoo. A definite must is the Swartberg Pass - beyond beautiful."
"Jy kan nie alles ervaar in 4 dae nie. Ons sal moet terugkeer om nog te ervaar."
"Stunning village with lovely little shops to explore and dinner at the Lazy Lizard was wonderful."
"Mooi Karoo-dorpie. Nogal baie te sien as mens tussen die huise en in omgewing beweeg. Baie rustige oornagdorp!"
"Mal oor Prins Albert. Kan oor en oor weer teruggaan. Een dag is te min, volgende keer bly ons langer."